Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rondavels @ 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Platinumstraat 12, Goedeburg, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Rondavels @ 12 is 'n knus huis in Goedeburg, Benoni, en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van winkels, restaurante en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die huis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort wat oor die bad, toilet en wasbak vasgemaak is. Die huis kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en 'n rusbank.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis loop uit op 'n tuin met braaigeriewe, 'n swembad, 'n boma-vuurput, buitesitplek en 'n pooltafel. Indien daar kragonderbrekings is, het die huis ook 'n kragopwekker en 'n UPS.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Libuseng Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Platinumstraat 12, Goedeburg, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink The Rondavels @ 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Platinumstraat 12, Goedeburg, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb8206f71bc5de73d8697bdb1fb2218f1eff4ce7213a494b112cc4be7100a96491840fffff96eb5399a4ce77f4cebd8b3b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 12 Platinum Street Goedeburg 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.141151003136 28.28962635828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang