Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Roosters Nest BnB

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Antoinette D
1 nag
5.0
Sep 2024

Absoluut fantasties. Simone en Suzette was absoluut die gasvryheid vanself. Hulle het mens so welkom laat voel en die breakfast was heerlik. Kamers was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Baie dankie, Antoinette! Laat dit net goed gaan, en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Suzette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie gasvry en vriendelik. Gepaste en geskikte ligging naby Kyalami en sal in die toekoms weer gebruik maak van dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Perfect, perfect, perfect. What a lovely place! The room was comfortable with sufficient coffee, tea and milk with kettle and cups provided. The reception first by Simone, and later by her mother, was so warm and open and welcoming. After a good night's sleep, we woke up to an amazing traditional farmstyle breakfast that was really top notch. Over and above, the place has a wonderful garden with loads of indigenous plants and trees and secluded corners. The Christian standards are openly displayed, and that was especially refreshing for us. We hope you have many more years there, and we loved your place and your warm, friendly way of dealing with your visitors. We applaud you. God bless, Agape and Shalom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Dear Sybrand, thank you so much for these kind and warm words. We hope to see you again soon!

Marius P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. En as my kinders sê hulle wil weer daar slaap dan beteken dit baie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heloise V
Kort verblyf
4.0
Feb 2023

Baie gasvryheid. Was wonderlik ontvang en baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha W
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Brilliant service all around. So enjoyed our stay. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike en hartlike ontvangs. Hulle gaan uit hulle pad om jou te help en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie R
1 nag
5.0
Jan 2022

Vriendelik, rustig en perfek. Simone het my vriendelik verwelkom, sy het ook great aanbevelings gegee van plekke in die omgewing. Die ontbyt is heerlik verby. Ek sal as ek weer Johannesburg toe kom hier bly. Sien julle gou weer. Hou so aan Simone en Suzette julle is awesome verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Baie dankie Awie, ons sien daarna uit om jou gou weer te sien.

Petrolene L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2016

Amazingly convenient. Ons moes bietjie vroeër inklok - en dit was geen probleem nie. Dis 'n lieflike plek met absoluut als wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacGillivray-straat 134, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c72a386ca911211900b643820f729b6a19bc7e8a8627330903678a34ac8398c29fbb7f8fbf004d25023d7f6729d793b988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 134 MacGillivray Road Glenferness AH 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.992834292767 28.042902946472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang