Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Roosters Nest BnB

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir The Roosters Nest BnB
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Antoinette D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Absoluut fantasties.

Simone en Suzette was absoluut die gasvryheid vanself. Hulle het mens so welkom laat voel en die breakfast was heerlik. Kamers was netjies en skoon.

The Roosters Nest BnB se terugvoer

Baie dankie, Antoinette! Laat dit net goed gaan, en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

The Roosters Nest BnB
Suzette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Baie gasvry en vriendelik.

Gepaste en geskikte ligging naby Kyalami en sal in die toekoms weer gebruik maak van dienste.

Sybrand V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Perfect, perfect, perfect.

What a lovely place! The room was comfortable with sufficient coffee, tea and milk with kettle and cups provided. The reception first by Simone, and later by her mother, was so warm and open and welcoming. After a good night's sleep, we woke up to an amazing traditional farmstyle breakfast that was really top notch. Over and above, the place has a wonderful garden with loads of indigenous plants and trees and secluded corners. The Christian standards are openly displayed, and that was especially refreshing for us. We hope you have many more years there, and we loved your place and your warm, friendly way of dealing with your visitors. We applaud you. God bless, Agape and Shalom.

The Roosters Nest BnB se terugvoer

Dear Sybrand, thank you so much for these kind and warm words. We hope to see you again soon!

The Roosters Nest BnB
Marius P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. En as my kinders sê hulle wil weer daar slaap dan beteken dit baie.

Heloise V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise V

Baie gasvryheid.

Was wonderlik ontvang en baie tuis laat voel.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Samantha W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Brilliant service all around.

So enjoyed our stay. Would highly recommend!

Frik K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik K

Baie vriendelike en hartlike ontvangs.

Hulle gaan uit hulle pad om jou te help en ons het baie lekker gebly.

Awie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie R

Vriendelik, rustig en perfek.

Simone het my vriendelik verwelkom, sy het ook great aanbevelings gegee van plekke in die omgewing. Die ontbyt is heerlik verby. Ek sal as ek weer Johannesburg toe kom hier bly. Sien julle gou weer. Hou so aan Simone en Suzette julle is awesome verby.

The Roosters Nest BnB se terugvoer

Baie dankie Awie, ons sien daarna uit om jou gou weer te sien.

The Roosters Nest BnB
Petrolene L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L

Amazingly convenient.

Ons moes bietjie vroeër inklok - en dit was geen probleem nie. Dis 'n lieflike plek met absoluut als wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap!

Marinda D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda D

Dit was glad nie aangenaam nie.

Was nie baie netjies nie. Warm, net 'n waaier teen die dak.

Maryna Breedt B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna Breedt B

I was very happy!

People were friendly. Nice clean rooms and lovely breakfast.

Anzell V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzell V

Vriendelike ontvangs.

Netjiese kamers en baie lekker ontbyt. Ons het lekker gesels met die eienaars. Ek sal beslis weer gebruik maak van hulle dienste. Dit voel soos my huisie weg van my huis af.

Tessa L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa L

Good

Our group had a good stay, and we would return.

Minette G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette G

Gasvryheid op sy beste!

Ons het heerlik gebly en die diens is uitstekend!

Jonathan S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Baie lekker! Ons sal beslis weer daar gaan slaap, dis skoon en ek hou van die plaas-idee en die diere.

Lekker man!

Nadia M - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M

Very neat and clean

Feels like you are not in the city anymore. Very pleasant.

Shaun S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S

Friendly environment and pleasant setting.

I had a great stay and would definitely return.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacGillivray-straat 134, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c72a386ca911211900b643820f729b6a19bc7e8a8627330903678a34ac8398c29fbb7f8fbf004d25023d7f6729d793b988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 134 MacGillivray Road Glenferness AH 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.992834292767 28.042902946472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang