Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Roosters Nest BnB

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacGillivray-straat 134, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Roosters Nest BnB word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Die lowerryke tuin bied 'n rustige plattelandse gevoel.

Die B&B is het maklike toegang tot Kyalami, Riversands, Midrand, Fourways, Lonehill, Sunninghill, Waterfall-landgoed en Bryanston. Daar is baie toeriste besienswaardighede soos The Mall of Africa, Monte Casino, Kyalami Grand Prix Circuit en ander winkelsentrums in die omtrek.

Die huislike B&B het 'n swembad, trampolien en afsonderlike kamers in die binnehof wat dierevriendelik is. Ons bied tradisionele Suid-Afrikaanse geregte en gasvryheid aan gaste.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvol versierde en suite-kamers met privaat ingange. Geriewe in elke kamer sluit in 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en rook in die kamers is verbode. 'n Pendeldiens is beskikbaar. Daar is ook 'n pool-tafel, tafeltennis, braaigeriewe en gratis WiFi vir gaste om te benut.

Alle maaltye is beskikbaar en volgens gaste se vereistes voorberei. Skoolgroepe kan akkommodeer word. Daar is slaapplek vir 30 gaste in 'n slaapsaal.

Die B&B is ideaal vir korporatiewe gaste, gesinne, perdry-kompetisies, skoolgroepe, vakansiegangers en studente vlieëniers wat eksamens skryf by die CAA of by die Grand Central-lughawe moet wees.

The Roosters Nest familie sien uit na die geleentheid om jou verblyf by ons so gerieflike en prettig moontlike te maak, met vriendelike en behulpsame diens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Antoinette D
5.0
Absoluut fantasties. Simone en Suzette was absoluut die gasvryheid vanself. Hulle het mens so welkom laat voel en die breakfast was heerlik. Kamers wa...
Sien meer
Sep 2024
Suzette V
Saam met vriende
5.0
Baie gasvry en vriendelik. Gepaste en geskikte ligging naby Kyalami en sal in die toekoms weer gebruik maak van dienste.
Okt 2023
Sybrand V
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect, perfect, perfect. What a lovely place! The room was comfortable with sufficient coffee, tea and milk with kettle and cups prov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marius P
Gesin met tieners
4.6
Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. En as my kinders sê hulle wil weer daar slaap dan beteken dit ba...
Sien meer
Aug 2023
Heloise V
4.0
Baie gasvryheid. Was wonderlik ontvang en baie tuis laat voel.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • MacGillivray-straat 134, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
  • Gaste dink The Roosters Nest BnB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacGillivray-straat 134, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c72a386ca911211900b643820f729b6a19bc7e8a8627330903678a34ac8398c29fbb7f8fbf004d25023d7f6729d793b988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 134 MacGillivray Road Glenferness AH 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.992834292767 28.042902946472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang