Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rose

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cecilia C
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Cozy! Amazing stay in a beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina R
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Pragtige plek in pragtige area. Mooi eenheid naby bergwandelpaaie en bergfietsroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Very enjoyable. Very nice small spot and Pindi was excellent. Very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Lekker geslaap! Heerlike koffie! Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Ons het baie lekker gebly by The Rose! Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was mooi en netjies. Stil en baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Perfekte wegbreek van die stad se dolle geraas! Marius, die eienaar, gaan uit sy pad uit om jou tydjie daar so gemaklik as moontlik te maak. En as jy S'Bosch toe kom vir wynkoop, is hy die perfekte persoon om mee te praat. Die kamer is teenaan sy huis geleë en word slegs met 'n deur geskei, so dit mag sommige mense dalk afskrik maar dit was glad nie n probleem vir my nie. Ontbyt en wasgoeddiens was ook beskikbaar. Redelike distansie van naaste winkels (nie loopafstand nie) af so maak seker jy vat genoeg eetgoed saam vir die yskassie wat in die kamer is. Vol pakket DStv en internet was baie lekker om te hê. Koffiemasjien maak heerlike koffie! Ek sal beslis weer daar gaan bly. Die stilte en rustigheid (en die 2 baie vriendelike klein honde) is goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Presies wat ons nodig gehad het, vir goeie waarde. Knus blyplek vir 2. Mooi toegerus. Lieflike gasvryheid.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Snoesige kamer, heerlik gebly. Die kamer is klein en kompak. Ons het alles gehad wat nodig was vir 'n sakereis. Baie dankie vir u vriendelike diens. Ons sal weer kom bly as ons in Stellenbosch moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letisha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Great stay and friendly hosts, would definitely recommend! See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene G
Kort verblyf
4.4
Nov 2020

Baie goed toegeruste kamer met beskikbare & baie vriendelike eienaars. Het vir 5 dae daar gebly - baie lekker kamer wat baie goed toegerus is vir 'n beigheid reisiger. Goeie kwaliteit koffiemasjien (met beskuit!) was beskikbaar in die kamer. Internet via WiFi was lekker vinnig (hulle het onlangs "fibre" gekry) - en Marius was vinnig om enige probleme uit te sort! Rustige stil woonbuurt teen die hange van die berg. Ideaal om bietjie bergfiets in die berge te gaan doen. Maar let dis buite loopafstand van Stellenbosch middestad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R450
R450 R405
per nag, vir 1 mens
Vanaf R450
R450 R405
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkwMrxkhOaF97N3c6Q97B71YKtMzLxeO71Y13WVzIhCxd9IZBCK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag, vir 1 mens 17 5 1 5 11 Le Seuer Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956969375935 18.868825967867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang