Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Rose
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cecilia C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Cozy!

Amazing stay in a beautiful area.

Tina R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R

Pragtige plek in pragtige area.

Mooi eenheid naby bergwandelpaaie en bergfietsroetes.

Wendy F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy F

Very enjoyable.

Very nice small spot and Pindi was excellent. Very friendly and helpful.

Helena D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Lekker geslaap!

Heerlike koffie! Vriendelike mense.

Deidre P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Ons het baie lekker gebly by The Rose! Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was mooi en netjies.

Stil en baie rustig!

Roderick E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick E

Perfekte wegbreek van die stad se dolle geraas!

Marius, die eienaar, gaan uit sy pad uit om jou tydjie daar so gemaklik as moontlik te maak. En as jy S'Bosch toe kom vir wynkoop, is hy die perfekte persoon om mee te praat. Die kamer is teenaan sy huis geleë en word slegs met 'n deur geskei, so dit mag sommige mense dalk afskrik maar dit was glad nie n probleem vir my nie. Ontbyt en wasgoeddiens was ook beskikbaar. Redelike distansie van naaste winkels (nie loopafstand nie) af so maak seker jy vat genoeg eetgoed saam vir die yskassie wat in die kamer is. Vol pakket DStv en internet was baie lekker om te hê. Koffiemasjien maak heerlike koffie! Ek sal beslis weer daar gaan bly. Die stilte en rustigheid (en die 2 baie vriendelike klein honde) is goed vir die siel.

Gerhard S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Presies wat ons nodig gehad het, vir goeie waarde.

Knus blyplek vir 2. Mooi toegerus. Lieflike gasvryheid.

Ruth T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth T

Snoesige kamer, heerlik gebly.

Die kamer is klein en kompak. Ons het alles gehad wat nodig was vir 'n sakereis. Baie dankie vir u vriendelike diens. Ons sal weer kom bly as ons in Stellenbosch moet oorslaap.

Letisha S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letisha S

Great stay and friendly hosts, would definitely recommend!

See rating.

Rene G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene G

Baie goed toegeruste kamer met beskikbare & baie vriendelike eienaars.

Het vir 5 dae daar gebly - baie lekker kamer wat baie goed toegerus is vir 'n beigheid reisiger. Goeie kwaliteit koffiemasjien (met beskuit!) was beskikbaar in die kamer. Internet via WiFi was lekker vinnig (hulle het onlangs "fibre" gekry) - en Marius was vinnig om enige probleme uit te sort! Rustige stil woonbuurt teen die hange van die berg. Ideaal om bietjie bergfiets in die berge te gaan doen. Maar let dis buite loopafstand van Stellenbosch middestad.

Brenda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda B

Unfortunately not a happy stay for me.

The photos on the website don't reveal that this is essentially a room in somebody's back yard - your view is their back yard complete with washing line, overlooked by another flat that is rented out on a longterm basis. The room is clean but small, and the worst part is that it is actually attached to the main house and just separated from the kitchen of the main house by a interleading door which is locked from the host's side! This is not conducive to a feeling of relaxation and privacy. Another unpleasant surprise is that the TV didn't work properly. The host tried to sort it out, but couldn't, so for my 3 day stay I was reliant on Netflix, which on this particular system was so complicated to navigate that I gave up. Not what you want after a long, tiring day out and about when you just want to relax. The best part of this accommodation was the domestic helper who welcomed me and showed me around - she was very friendly and helpful. I realise that this is budget accommodation, but it should at least be absolutely clear about what it does and doesn't offer.

Henry John W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry John W

Netjies, skoon, waarde vir geld, vriendelike gasheer.

Netjiese blyplek, goeie waarde vir geld, baie skoon, geskik vir sakereis. Gasheer baie vriendelik en maak boonop heerlike wyn!

Jaco N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Fantasties.

Eienaars was vreeslik gasvry en veilige parkering. Moet byvoeg dit was die lekkerste bed waarop ons al geslaap het!

Merenza B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merenza B

Aangename verblyf in 'n stil, mooi buurt.

Dit was 'n aangename ervaring om tuis te gaan by die Rose. Die gasheer het werklik aan alles gedink: fantastiese koffie, veilige parkering, drankie verversings in die yskas, ens. The Rose is ingerig en tot in die fynste detail beplan. Ek sal verblyf hier verseker aanbeveel!

The Rose se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Merenza. Ons waardeer dit en sien uit om verder van diens te wees.
Marius Burger

The Rose
Lani L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani L

Stil omgewing, netjiese en skoon verblyf.

Veilige omgewing.

Andre C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Baie lekker gebly.

Geen problem. Gasheer was baie goed.

Pieter P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Sien sterre.

Dit was baie skoon en Marius het vir ons 3 bottels wyn gegee (hoogs waardeer). Klaar gevind dat Stellenbosch 'n baie duur stad is, seker maar om die ryk ouers van studente arm te maak. Ons het bitter min tyd in die plek spandeer, baie rondgery en wyn geproe. Die plekkie is ietwat aan die klein kant en kort 'n bank vir rustig wees na 'n lang dag se wynplaas kuier. Nietemin, lekker gekuier en kan die plek aanbeveel.

Vanaf R450
R450 R405
per nag, vir 1 mens
Vanaf R450
R450 R405
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkwMrxkhOaF97N3c6Q97B71YKtMzLxeO71Y13WVzIhCxd9IZBCK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag, vir 1 mens 17 5 1 5 11 Le Seuer Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956969375935 18.868825967867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang