Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rose

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 R405 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

The Rose is in die Stellenbosch-voorstad Brandwaght geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en die oorvloed doendinge en besienswaardighede wat die area bied.

Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is basiese selfsorgtoebehore vir verhit-en-eet maaltye, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eenheid beskik ook oor 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit loop uit na 'n privaat agterplaas met buite-, stoepmeubels en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Die eiendom is naby veilige staproetes sowel as die beste bergfietsroetes in Stellenbosch geleë. Dit het ook maklike toegang tot Technopark en die Stellenbosch middedorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Rose
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R405
per nag, vir 1 mens
Vanaf R450
R450 R405
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkwMrxkhOaF97N3c6Q97B71YKtMzLxeO71Y13WVzIhCxd9IZBCK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag, vir 1 mens 17 5 1 5 11 Le Seuer Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956969375935 18.868825967867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang