Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rose Cottage B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Johann V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

'n Rustige, "no worries"-naweek! Baie dankie, ons het lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en daar was 'n baie lekker, rustige atmosfeer in die omgewing. Ons het dit geniet. Dit is net 'n jammerte mens kan nie vroeër inklok by die woonplek nie. 'n Naweek is so kort en gaan so vinnig verby, dit sou lekker gewees het om vroeër te kon inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Veilig, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, kaste was net reeds vol linne en handdoeke dus kon nie my klere in die kaste pak nie. Die stort het baie water gemors en daar was net een badmatjie om die water te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly! Baie netjies en alles wat jy nodig kan hê, selfs 'n warm laken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelita R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Pragtige plek. Dit was net te ver om te voet na die kuierplekke vir die tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnay P
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mei 2024

Pleasant. The breakfast was awesome and the staff amazing. All facilities were adequate. However, I would not recommend them as a pet-friendly establishment as there are three units on the property and they are not individually enclosed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Philip F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige plekkie. Als was mooi skoon en netjies en vriendelike mense! Pragtige plekkie. Ons het baie lekker gebly. Als was mooi skoon en netjies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag
4.6
Sep 2023

Vriendelike gasvrou. Ongelukkig het ons nie water gehad nie. Gasbottel vir water kook gedurende die 4 ure loadshedding nie gewerk nie. Baie frustrerend. En ons was nie ingelig daaroor nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Saligheid. Baie netjies en keurig. Rustige omgewing. Heerlike ontbyt beslis 'n pluspunt. Kan die plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2023

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chrismar S
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Wonderlike ervaring, veilig en bitter netjiese blyplek en waarde vir geld. Professionele ontvangs, volwasse benadering, vertroue in diegene wat kom woon, netjiese blyplek met ontbyt ingesluit. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ef2fa63601ca6cf54bbaed3f494f745c47946a463e9b219cdac20580de0d5c72d956e539a1b83530a8e12f6823060a485c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 60 Hugenoten Street Main Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.417492 30.108383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang