Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rose Cottage B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 86 resensies vir The Rose Cottage B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johann V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

'n Rustige, "no worries"-naweek!

Baie dankie, ons het lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en daar was 'n baie lekker, rustige atmosfeer in die omgewing. Ons het dit geniet. Dit is net 'n jammerte mens kan nie vroeër inklok by die woonplek nie. 'n Naweek is so kort en gaan so vinnig verby, dit sou lekker gewees het om vroeër te kon inklok.

Nadia C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Veilig, skoon en rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly, kaste was net reeds vol linne en handdoeke dus kon nie my klere in die kaste pak nie. Die stort het baie water gemors en daar was net een badmatjie om die water te keer.

Cecilia K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Heerlik gebly!

Baie netjies en alles wat jy nodig kan hê, selfs 'n warm laken!

Amelita R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelita R

Pragtige plek.

Dit was net te ver om te voet na die kuierplekke vir die tieners.

Charnay P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charnay P

Pleasant.

The breakfast was awesome and the staff amazing. All facilities were adequate. However, I would not recommend them as a pet-friendly establishment as there are three units on the property and they are not individually enclosed.

Philip F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Pragtige plekkie. Als was mooi skoon en netjies en vriendelike mense!

Pragtige plekkie. Ons het baie lekker gebly. Als was mooi skoon en netjies. Baie dankie!

Alet B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Vriendelike gasvrou.

Ongelukkig het ons nie water gehad nie. Gasbottel vir water kook gedurende die 4 ure loadshedding nie gewerk nie. Baie frustrerend. En ons was nie ingelig daaroor nie.

Kotie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Saligheid.

Baie netjies en keurig. Rustige omgewing. Heerlike ontbyt beslis 'n pluspunt. Kan die plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chrismar S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismar S

Wonderlike ervaring, veilig en bitter netjiese blyplek en waarde vir geld.

Professionele ontvangs, volwasse benadering, vertroue in diegene wat kom woon, netjiese blyplek met ontbyt ingesluit. Waarde vir geld.

Trudie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D

Uitstekend.

Die kothuis waarin ons gebly het was baie skoon, gerieflik met alles wat mens nodig het vir self-catering. Die bed is ekstra grootte met ekstra kussings, komberse en duvet in die hangkas. Die elektriese kombers was 'n bonus.

Johan L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker gebly.

Die ontvangs was puik en die paar klein dingetjies is vinnig reggestel. Jammer oor die bouery aan die huis langsaan.

Dorothy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy S

Baie lekker.

Dit was baie lekker en geniet.

Julize H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julize H

Gerieflik, netjies en rustig.

Lieflike area vir 'n naweek weg. Die Rose Cottage-akkommodasie was netjies. Hulle bied selfs warm komberse vir die koue area en ontbyt was ingesluit! Goeie boeke orals beskikbaar om te geniet op die mooi stoep. Ons het baie lekker gekuier. Dankie.

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Hi Julize,
Ek is so bly dat jul lekker by ons gekuier het. Hoop om jul weer te sien. Baie groete en mooi wense.
Dankie vir jou mooi resensie.

The Rose Cottage B&B
Thea V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Dit was heerlik. Die cottages is baie mooi en ruim. Die tuin is ook pragtig.

Ek het dit baie geniet by Rose Cottage, baie dankie. Die huisies is baie lekker ruim, netjies en goed geleë. Lekker stil straat maar nog steeds naby die hoofstraat. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Vanessa K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Sien sterre.

Antro G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antro G

Ongelooflik! Skoon en netjies!

Knus! Uitstaande gehalte!

Jeanine B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Wonderlik.

Goeie waarde vir geld met vriendelike gashere.

Adriaan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan N

Was nice.

Dullstroom was nice.

Dennis V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis V

Nice neat cottage and well located in a quite area.

The breakfast was great.

Annebie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annebie V

Ruim baie netjies met alles wat nodig ia.

Aandag aan detail is gegee. Pragtige eenheid.

Herkie T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het op oujaar oorgebly vir 1 aand. Ons het gebly in "Golden Oldies". Die plek was skoon, netjies en baie "cosy". Ons het baie lekker gebly. Ingesluit by ons tarief was ontbyt by die Rose Restaurant wat ook heerlik was.

Divan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B

Groot kamers en netjies ingerig. Baie lekker.

Ons het regtig ons aand geniet by the Rose Cottage. Naby alles en die ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Sandra F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F

Very nice.

Very clean and spacious with everything you need.

Brigitte R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte R

Was aangenaam verras oor hoe goed die huisie (Golden Oldie) toegerus is, smaakvol en baie skoon.

Die huisie, Golden Oldie, is in die eertste plek baie smaakvol gemeubileer en ongelooflik goed en mooi toegerus. Selfs gemaalde koffiebone en twee plungers was daar om te bederf! Die elektriese komberse en olieverwarmers het ons knus en warm gehou. Als was pragtig skoon. Ontbyt by die The Rose Cottage restaurant was ook heerlik en die kelners is baie vriendelik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Johan H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Uitstekend op alle gebiede.

Klein probleem met sleutels gehad, maar was baie gou om dit reg te stel. Geen verskonings gehad, groot verskoning gevra, baie vinnig opgelos. Verder was alles uitstekend.

Arné Minnaar M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Arné Minnaar M

Die ruimte en gerief sit Rose Cottage bo aan my lys maar die sekuriteit kort aandag.

Ons het effens verdwaal met ons aankoms en my sus is 'n senuagtige kliënt. Ons was nie mooi ingelig dat ons die sleutel by die restuarant moes optel nie, die straat name reg oor Dullstroom is verander en skep baie verwarring.

Cara V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara V

Skoon, netjies, gerieflik en baie gemaklik.

Ons het baie lekker gebly en gekuier! Huisies is baie skoon, netjies en gemaklik. Lekker ruim en sal dit definitief aanbeveel. Ons sien uit na ons volgende kuier!

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Ons is bly julle het ons verblyf geniet.

The Rose Cottage B&B
Sienie D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sienie D

Die Rose Cottage is gerieflik ingerig en skoon. Mens voel tuis.

Die wasbak se krane was los en die los mat in die sitkamer kort 'n skoonmaak. Verder was alles baie mooi. Die kamer is goed ingerig met genoeg beddegoed en 'n elektriese kombers. Sitkamer is gemaklik en die DStv help met tyd verkorting.

Tersia H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia H

Gerieflike verblyf, goed ingerig en gemaklik.

Ons het gerieflik gebly en dit was 'n lekker wegbreek saam met ons 2 hondjies. Die eenheid kon 3 mense huisves met 'n kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n enkelbed. Die slaapkamer het 'n king size bed gehad met verwarmers vir die koue aande. Die enigste negatiewe ervaring is dat daar 'n gat in die muur was met die bure se heining so ons moes versigtig wees met ons hondjies buite sodat die bure se honde nie deurklim en hulle byt nie en dit het dit nogal ongerieflik gemaak. Andersins was dit 'n lekker ondervinding.

Charmaine S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S

Baie lekker gebly, alles was baie skoon en netjies.

Heerlik gebly, dit baie geniet. Ontbyt was heerlik. Alles was net perfek.

Sg S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sg S

Gill Rose is an excellent place.

Enjoyed stay in nice spacious clean room well situated.

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Thank you for your positive feedback.We are happy when our clients are happy.
Looking forward to your next visit.

The Rose Cottage B&B
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Andre O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie lekker, baie dankie!

Aangename ervaring, goeie en vriendelike diens!

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.

The Rose Cottage B&B
Hermien K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K

'n Wonderlike, rustige wegbreekplek.

Sien die sterre.

Rodney W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney W

Fantastic, a home away from home.

We have decided to leave for the Kruger Park a day earlier and stay over in Dullstroom at The Rose Cottage.

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Dear Rodney

Thank you for your positive review. Looking forward to your next visit.

The Rose Cottage B&B
Karel P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel P

Baie lekker, jammer die swembad was 'n bietjie vuil.

Baie skoon, netjies. Ruim kamers en badkamer.

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die swembad is swart geverf en nie vuil nie om die hitte in te hou.

The Rose Cottage B&B
Antoinette V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Sal sterk aanbeveel by enige iemand.

Huis was baie netjies, diens was goed. Ontbyt besonder lekker. Personeel vriendelik. Mooi omgewing, huis goed ingerig. Handdoekreling in tweede kamer se pype los, val uit, maar dit was al fout gewees.

Hennie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie C

Heerlik verras.

Moenie jou ou GPS gebruik nie. Ek was heerlik verras met die akkommodasie. Baie netjies, skoon en veilig. Ontbyt en live entertainment was top gehalte.

Jacqueline H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline H

We were happy with our stay at Rose Cottage and would definitely go back.

We found Rose Cottage to be well equipped, clean and hospitable. The breakfast was especially good. We would definitely recommend this lovely venue.

The Rose Cottage B&B se terugvoer

We are very happy if our customers are happy. Thank you for the review we highly appreciate it.
Looking forward accommodating you soon.
Kind Regards,
Anita

The Rose Cottage B&B
Sienie D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sienie D

Baie netjies en goed uitgelê.

Ons het heerlik gebly in die Rose Cottage. Die ontbyt was heerlik en die geriewe van uitstaande standaard. Hoogs aan te bevele.

The Rose Cottage B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons stel ons ten doel om altyd ons beste te gee en ons kliente gelukkig te hou.

Vriendelike Groete
Anita

The Rose Cottage B&B
Marilize S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize S

Die akkommodasie was skoon en netjies. Dis goed geleë.

Die maintenance is nie goed nie, ligte stukkend, handvatsels etc. Die verkry van sleutels was baie deurmekaar en swak gekommunikeer, en die location van die akkommodasie soos die adres/GPS was nie goed nie, en ons het gesukkel om die plek te kry.

Maryna V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Alles was baie mooi en skoon.

Ons het in 'n oulike huis in 'n baie stil omgewing gebly. Ons het besluit om in Dullstroom te oornag op pad na Hazyview. By The Rose Cottage, sommer daar in die hoofstraat het ons die sleutels ontvang vir die huis wat so 'n paar blokke weg van die meeste verkeergeraas was. Baie oulik en skoon. Die huisie was baie goed ingerig met alles wat nodig is. Die volgende oggend het ons 'n baie lekker ontbyt op die stoep van The Rose Cottage se restaurant geniet. Personeel was baie vriendelik en professioneel. Ek kan regtig hierdie plek aanbeveel en sal weer daar oornag. Dankie julle!

Liese F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liese F

Uitstekende verblyf, ruim eenheid, goed geleë en troeteldiervriendelik.

Baie tevrede met die ruim, skoon en netjiese eenheid. Heerlike koninggrootte-bed, bad en stort. Banke in die sitkamer is baie lekker en gemaklik. Loopafstand van alles af.

Gideon S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie oulike plek!

Baie nice plekkie in Dullstroom. Skoon en stylvol.

Juanita V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Baie netjies en goed ingerig vir die koue aande! Baie lekker gekuier!

Dit was 'n baie oulike, netjiese, goed ingerigte eenheid. Het die kaggel en warm komberse waardeer, veral op die koue, wintersaand (asook die hot chocolate en beskuitjies). Sal enige dag aanbeveel! Ontbyt was ingesluit en dit was heerlik!

Maryke F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F

Baie netjies en skoon!

Baie netjies en skoon met goeie diens. Ongelukkig nie geskik vir vier volwassenes wat saam reis nie aangesien die toilet en badkamer uit die een slaapkamer loop en die ander twee volwassenes deur hulle kamer moet gaan. Beter geskik vir familie met kinders.

Anne-marie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Excellent service and wonderful breakfast.

Value for money, nice, clean and well equipped accommodation.

Chanelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B

Ongelooflik!

Goeie waarde vir geld. Baie netjies en verwelkomend. Sal enige tyd weer daar bly en dit aanbeveel vir ander.

Deon K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Spacious cottages, professional and friendly staff

My wife and I enjoyed every moment of the stay. Breakfast was delicious, cottages were big and very clean. Loved the couches, we had the best afternoon nap on them. Excellent, excellent, excellent!

Etienne B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Weekend break with one night accommodation at Rose Cottage.

Rose Cottage offers clean, neat ideally situated accommodation complete with all luxuries one would expect with an excellent breakfast the next morning at the restaurant.

Rochelle L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle L

Great diens. Beautiful kamers.

Ons ervaring van Rose Cottage was wonderlik. Diens was fantasties en die kamer was pragtig en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Juliette M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliette M

Heerlik gebly.

Rose Cottage was 'n goeie ervaring. Die dekor is baie smaakvol gedoen en die plek is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die diens was baie goed en uiters vriendelik. Ontbyt was ingesluit by die prys en was baie smaaklik en by pragtige Rose Cottage Restaurant bedien.

Diane S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S

Verblyf was mooi skoon en gronde goed versorg.

Was effens verbaas toe ek besef die B&B is heeltemal apart van die restaurant en dat jy van die een plek na die ander moet ry - maar die restaurant se ontbyt was uitstekend. Die B&B was netjies en skoon en gronde goed versorg en ons het baie veilig gevoel.

Yolandie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie B

Awesome!

Highly recommended. The (included) breakfast was especially delicious. Very friendly.

Sherry J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sherry J

Lekker gemaklik gekuier!

Alles was mooi skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Hannetjie R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie R

Ons verblyf was baie lekker.

Ons het die bederf geniet. Ontbyt was heerlik met groot verskeidenheid.

Marinda R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda R

Baie netjies en skoon. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Het warmwatersak kamer toe gebring en flits indien dit beurtkrag is. Kamer luuks en netjies. Lekker warm en snoesig geslaap. Ons het net 'n bietjie na gastehuis gesoek, geen naamborde nie. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Erina M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erina M

Kamer was netjies en skoon en gerieflik.

Dit is belangrik dat die foto op webtuiste presies dit is waarvoor jy bespreek.

Lisa J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa J

Die huis is smaakvol ingerig en die ontbyt elke oggend was uit die boonste rakke.

Rose Cottage B&B is rêrig die beste plek in Dullstroom om te bly. Dit is waarde vir geld en dit is smaakvol gemeubileer. Die huisie is nie op die hoofstraat nie, wat beteken dat jy lekker slaap in stilte. Die ontbyt is absoluut hemels. Hulle tuisgemaakte muesli is absoluut die lekkerste muesli wat ek nog ooit gehad het. Anita was baie vriendelik en die kelnerin wat ons bedien het, was seker een van die beste kelnerinne ooit.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Magda K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Netjies en skoon.

Ruim oornag verblyf met al die noodsaaklike toebehore. Sal beslis aan toekomstige reisigers aanbeveel. Goeie ontbyt en vriendelike diens.

Wouter L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wouter L

Uiterse groot teleurstelling. Wees gewaarsku, dink twee keer voor jy hier bespreek.

Wat veronderstel was om ons vakansie met die hoogtepunt af te sluit het in uiterste groot teleurstelling en laagtepunt uitgedraai. Nadat ons die Knock Out eenheid met 3 slaapkamers bespreek het, juis om te dien as die kersie op die koek na ons week vakansie in die laeveld, asook vir die ekstra spasie vir ons twee 4-jarige kinders, is ons meegedeel dat iemand anders in ons eenheid woon en dat ons tevrede moet wees met die klein buitekamer op 'n ander perseel. Soos die noodlot dit wou hê, het dit gereën en moes ons almal die aand in die klein vertrek deurbring. Daar bestaan ook geen sekuriteit op die perseel nie (ek meen daar is 'n hek, maar nie heinings nie?) en moes ons al ons bagasie so in die voertuig los deur die aand en hoop vir die beste. Nodeloos om te sê het ek geweier om die tweede helfte van ons rekening te betaal die volgende oggend alhoewel hul steeds daarop aangedring het. wees versigtig: wat vir jou belowe word is nie wat jy kry nie. PS. dit was ons tweede en laaste bespreking by Rose Cottage en hul eenhede is nie in die hoofstraat soos geadverteer nie.

Jg D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jg D

Nie wat ek voor betaal het nie.

Ek was glad nie "Impressed" met wat ek ontvang het vir die geld wat ek betaal het nie. Eerstens is daar duidelik op die internet gesê die kamer wat ek bespreek het, is selfsorg. Die kamer het nie eens 'n mikrogolf gehad nie - wat nog van 'n oond? Daar is ook gesê veilige, onderdak-parkeerplek agter 'n sekuriteitshek en weg van straat. Wel, my splinternuwe kar moes onder die boom staan langs die pad, sonder 'n sekuriteitsheining en hek. Dan die kamer: baie mooi net jammer dat dit nog nie klaar geverf en afgewerk is nie. Hulle was nog duidelik besig daarmee aangesien ons soos verf teen einde van naweek geruik het en die bouers se goed nog oral in die tuin gestaan het. Ek het gekla by die bestuurder, maar is gesê hy doen slegs die eetplek en dat hy die ander een sal in kennis stel. Ons wag nog steeds vir hulle terugvoer. Ek's jammer, maar mens kan nie iets voorgee op die net en verwag dat ons moet betaal en as mens daar kom is dit glad nie so nie.

Elsie Y - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Y

Baie rustig en ongelooflik mooi!

Die verblyf is baie mooi en netjies! Die woongebied is rustig en baie stil. Ek beveel dit aan vir enige tipe vakansie!

Elzette P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P

Bitter netjies en skoon! Het baie goed uitgerus! Baie goeie diens!

Ons sal beslis weer by The Rose Cottage bly! Ek was regtig beïndruk gewees met die diens. Dit was 'n baie netjiese en skoon kothuis waar ons gebly het. Die plekkie is baie goed uitgerus met als wat nodig is - die moerkoffie, beskuit en melk was die kersie op die koek. Die ontbyt wat ingesluit is, is ook baie goed. Baie dankie!

Simone E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone E

Absoluut heerlik - alles wat mens vir 'n naweek saam met vriende of 'n geliefde mag nodig hê!

Ons het 'n heerlike tydjie gehad. Vir drie dames op 'n "girls weekend" was daar genoeg warm water! Lekker badkamer, yslike slaapkamer en die oulikste leefvertrek. Dit was so lekker! Ontbyt was fantasties. Sal beslis weer kom!

Ellen E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen E

Very nice cottage

Good breakfast and a beautiful place.

Deleen V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deleen V

Heerlik en verfrissend!

Sien die sterre hieronder.

Debra J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra J

Absolutely Lovely

Very comfortable spacious cottage. Excellent equipment, cutlery, crockery etc. Lovely fresh linen and the whole place immaculate, with even fresh flowers to welcome us!! I would definitely book there again !!!

Monica C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Ons was vir ons kleindogter se troue in Dullstroom en was baie tevrede met ons verblyf.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenhede was pragtig ingerig en baie skoon en netjies, in 'n rustige atmosfeer. Die personeel van Rose Cottage was baie professioneel, tog was hulle baie vriendelik. Ons sal Rose Cottage aan enige iemand aanbeveel. Ons wil julle bedank vir 'n baie lekker naweek!

Hermann S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann S

Uitstekend

Sien die sterre hieronder.

Thea L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Fantasties van die begin tot die einde!

Ons kon nie vir beter diens en waarde vir geld gevra het nie. Die prys het ontbyt ingesluit en wat 'n heerlike ontbyt was dit nie! Die eenheid is pragtig en gerieflik met alles wat nodig is en nog meer. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek.

Pauline G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline G

Best value for money in Dullstroom

You can't go wrong with Rose Cottage. This was our second stay at Rose Cottage, this time at Rose Park which is on the main road in Dullstroom, however don't be put off by this as it is still absolutely quiet and peaceful. The house is 4 star in my opinion, fully self catering and the breakfasts served are lovely. You will have a very luxurious stay at any of the Knockout units. Dullstroom gets very cold so we always take a small heater along, we suggest you do too!

Mari K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

'n Stylvolle en rustige plekkie.

Die rustige atmosfeer en die son wat vroegoggend by die leefvertrek inspoel, is genoeg rede om jou sommer die volgende dag al te laat terugverlang. Die "hot chocolate" was 'n lekker laatnag-bederf, wat mens nie in enige gastehuis kry nie, en ons het sommer snoesig geslaap. Die ontbyt in die vars buitelug was besonders. Dit was die lekkerste valentynsdag/verjaarsdag-geskenk nog! (Dankie Manlief!) Ek sal so 'n wegbreek-naweek in Dullstroom vir enige iemand aanbeveel.

Marjon M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marjon M

'n Pragtige en gerieflike plekkie vir 'n naweek kuier.

Ons het dit geniet om hier te bly - mooi, skoon, ruim, goed toegerus en die heerlike ontbyt is 'n bonus!

Adriaan N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan N

Baie lekker verblyf!

Die eenheid was ruim vir 2 mense, gerieflik ingerig, privaat genoeg, silwerskoon en foutloos netjies!

Andrew V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Pretty, comfortable, clean and spacious with an awesome breakfast.

Warm shower, comfortable bed, nice living area, thoughtful kitchen and then an amazing tasty breakfast, in a lovely little town. What more could a person ask for?

Amanda S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie netjies en goed ingerig.

Dit is die ideale blyplek vir 'n kuier in Dullstroom, met heerlike ontbyt die volgende oggend wat 'n goeie afsluiting was.

Pikkie P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie P

Vriendelike ontvangs en baie lekker verblyf.

Ons verblyf was skoon en baie netjies. Die uitsig was nie watwonders nie, aangesien ons net op die tuin kon uitkyk. Ons het gehoop om meer 'n natuuruitsig te kry. Die rustigheid en stilte was wonderlik en het daarvoor vergoed. Die feit dat die ontbyt by die prys ingesluit is, het alles baie makliker gemaak. Die ontbyt het uit 'n groot verskeidenheid geregte bestaan en was keurig voorgesit en baie lekker.

Yolanda V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda V

'n Heerlike wegbreek van die stad.

Sien die sterre hieronder.

Francesca N - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca N

Heerlike ervaring!

Skoon en baie gerieflik met alles wat jy nodig het.

Amanda D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

'n Baie lekker, ontspanne omgewing ... baie lekker blyplek sentraal in Dullstroom.

Ek sal weer by die Rose Cottage bly; dit is sentraal in die drop, veral as jy sou kuier by 'n restaurant het jy nie nodig om ver te reis uit Dullstroom nie. Baie lekker blyplek. Mooi tuin met spasie vir my Jack Russel. Lekker stoep vir kuier en braai.

Johan M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie skoon en goed toegerus! Dis uiters geskik vir 'n nag se oorslaap of as basis as jy die omgewing wil bekyk.

Shanene V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanene V

Baie netjies en ruim. Stil en mooi area.

Die ontbyt wat ingesluit is was baie lekker, en dit was definitief waarde vir geld.

Johan V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Gemaklik gebly. Heerlike ontbyt!

Die blyplek was baie ruim en gerieflik asook goed toegerus. Dit is goed geleë en die ontbyt was uitsonderlik!

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 294, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ef2fa63601ca6cf54bbaed3f494f745c47946a463e9b219cdac20580de0d5c72d956e539a1b83530a8e12f6823060a485c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 60 Hugenoten Street Main Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.417492 30.108383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang