Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claremont Rose Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newlandsstraat 43, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 725 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Claremont Rose Cottage is 'n tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Claremont geleë is. Die eiendom is naby Cavendish Square Winkelsentrum en Nuweland krieket- en rugbystadions.

Hierdie volledig gemeubileerde kothuis het sy eie privaat stoep en ingang, en bestaan uit oopplan-leefarea. Die kothuis is toegerus met 1 dubbelbed in die leefarea, en daar is 'n klein kamer met 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort en wasbak, en daar is 'n aparte toilet. Die kombuisie het hitte- en eettoebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n koffiemasjien.

Daarbenewens bevat die kothuis 'n TV, maar dit is nie aan enige betaalkanaal gekoppel nie, maar Wi-Fi in die kothuis is onbeperk, vinnig en betroubaar - gaste kan hul skootrekenaar aan die TV koppel om vanaf hul privaat rekening te stroom. Gaste het volle toegang tot die groot tuin en swembad op die perseel.

Alle linne, bad- en swemhanddoeke, sowel as 'n piekniekkombers en strandsambreel, word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor voor die kothuis.

Daar is 'n klein UPS om ononderbroke Wi-Fi tydens beurtkrag te verseker. Noodlampe en herlaaibare lampe word ook voorsien, asook 'n warmwaterfles in die kombuisie.

Claremont Rose Cottage is binne 5 minute se stap vanaf Kingsbury Hospitaal, 'n openbare biblioteek, en 10 minute se ry vanaf UK geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Claremont Rose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Newlandsstraat 43, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Claremont Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newlandsstraat 43, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe2225c20276e16737ee8d1e09f861ffca757ab1d2c278886f3161d0e59aa5fd9b433fe2a1517fad9b89a273cad5a48696d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 43 Newlands Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98657886447 18.459818065166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang