Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rosendal Post Office

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van der Merwestraat 519, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R3 700 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

The Rosendal Post Office bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gerestoureerde en pragtig ingerigte historiese gebou in die hartjie van Rosendal. Dit is langs die Diensstasie-wynkroeg en die Rosendal-kunsgalery, asook stapafstand vanaf ander restaurante in die omgewing.

Die grondverdieping beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Een van die badkamers het 'n bad, toilet en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n klein solderarea wat deur trappe bereik word, hierdie kamer is ideaal vir ouer kinders en het 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n toilet en 'n wasbak.

Gaste op die boonste verdieping het toegang tot 'n gesinskamer wat 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens het. Dit spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n wasarea en 'n volledig toegeruste buitelug-eetarea en onderdakbraai-area met toegang tot die lieflike skadutuin. Die voorste ingang bied toegang tot Van den Mervestraat. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 2 motors.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n leef- en eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n groot boekrak vol boeke is beskikbaar.

Hierdie huis is ideaal vir groot gesinsbyeenkomste, avontuurgroepe en vriende wat wil lekker stap en fietsry in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Louisa R
Gesin met klein kinders
5.0
Gesellig. Lekker kaggel, goed toegerus, gesellige atmosfeer. Goed geleë.
Jul 2024
Charl V
Gesin met tieners
4.8
Well preserved house beautifully decorated. Extremely great location! Unfortunately, we felt that the house could be better stocked wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Charnay P
Saam met vriende
4.8
Different experience and very enjoyable. We enjoyed the fact that we could take our doggies to the Wine Bar next door. Was very cosy an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Saritah P
Saam met vriende
4.8
Gemaklike akkomodasie in die dorp met alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Reg langs die Wine Bar wat 'n lekker bymekaar-kom-plek is vir almal i...
Sien meer
Jun 2023
Debbie W
Gesin met klein kinders
4.8
It was all in all a very enjoyable stay. When we arrived it was during load shedding Valma, had done everything she could to make our s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van der Merwestraat 519, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink The Rosendal Post Office het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van der Merwestraat 519, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafebfe5833187b8a9453627373978b17f880588726f00e7a6a38edbd989bc49c02adb5c1090d78b822418e8f71e7810366b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 519 Van der Merwe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -28.5046213 27.9312045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang