Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rugged Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Rugged Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lilian S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian S

Dit was 'n lieflike wegbreek saam met my man en ons twee honde. Die uitsig is pragtig en die huisie is perfek.

Dit was lieflik om op die plaas te kan rondloop saam met die honde. Die skape het paar keer kom hallo sê en al die voëltjies was wonderlik om na te luister. Die honde het hulle gate uit geniet! Montagu dorpie is net 15 minute se ry en het als wat jy sal nodig kry en beslis iets om te beleef. Jy kan lekker op die stoep ontspan. In die middae het ons gebraai en in die aand by die kaggel om die tafel gesit. Die eienaars van die plaas is so gasvry en het ons slefs 'n klein toertjie van die plaas gegee. Vir die eerste keer was die plek beter as die foto's en dit het ons verwagtinge oortref. Ons gaan beslis terug! Dit was amazing.

The Rugged Cottage se terugvoer

Baie dankie vir so positiewe terugvoering, dit was lekker om julle as gaste kon hê. Sien uit julle volgende kuier.

The Rugged Cottage
Constance-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance-marie B

Swem, stap op die plaas, geniet die plaaslewe, diere en wilde voëls. Hike by die dorpie.

Ons het heerlik gebly! Netjies ingerig en pragtig skoongemaak. Baie kuierplekkies in die huisie en goed toegerus met basiese benodigdhede. Vriendelike ontvangs.

Janet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

We had a wonderful relaxing time at the unique cottage.

The simplicity of the cottage, the excellent hosts, Nel and Elmarie are the very reason we will book again as soon as we get another break. The cottage is close to Montagu and Barrydale which makes the location perfect. We were also able to bring our dogs, which was very special. Finally, the cottage is off the grid, which we loved.

The Rugged Cottage se terugvoer

Thanks a million for the great review, we look forward to having you there again. Regsrds, Esmarie.

The Rugged Cottage
Celandene M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celandene M

Heerlike vinnige wegbreekplekkie.

Ons het gaan stap, die huisie is hondevriendelik, kombuis is vol toegerus, baie netjies, ons het uile gehoor in die aand en die pragtige sterrehemel gekyk, heerlike stoep, ablusie is buite - nie vir yskoue dae aanbeveel nie, gelukkig is daar warm water met 'n gasgeiser. Sou gas in huis eerder op 'n tafel gekoppel het en vuurmaakplekkie gebruik het vir kaggel.

The Rugged Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dit word waardeer. Dit was lekker om julle te ontmoet en julle as gaste te hê. Ons hoop om julle weer te sien.

The Rugged Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die R62, Zandleegte Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc8987cf6f6a49b49e86e4b83317b54e8f1177ea55be86fbf6b03da5f900cec0c3cb6ba87cb91c73b7a44841ede2d8e73f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Off the R62 Zandleegte Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -33.869957733152 20.254400125032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang