Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rugged Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lilian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was 'n lieflike wegbreek saam met my man en ons twee honde. Die uitsig is pragtig en die huisie is perfek. Dit was lieflik om op die plaas te kan rondloop saam met die honde. Die skape het paar keer kom hallo sê en al die voëltjies was wonderlik om na te luister. Die honde het hulle gate uit geniet! Montagu dorpie is net 15 minute se ry en het als wat jy sal nodig kry en beslis iets om te beleef. Jy kan lekker op die stoep ontspan. In die middae het ons gebraai en in die aand by die kaggel om die tafel gesit. Die eienaars van die plaas is so gasvry en het ons slefs 'n klein toertjie van die plaas gegee. Vir die eerste keer was die plek beter as die foto's en dit het ons verwagtinge oortref. Ons gaan beslis terug! Dit was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmarie
The Rugged Cottage
Baie dankie vir so positiewe terugvoering, dit was lekker om julle as gaste kon hê. Sien uit julle volgende kuier.

Constance-marie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Swem, stap op die plaas, geniet die plaaslewe, diere en wilde voëls. Hike by die dorpie. Ons het heerlik gebly! Netjies ingerig en pragtig skoongemaak. Baie kuierplekkies in die huisie en goed toegerus met basiese benodigdhede. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

We had a wonderful relaxing time at the unique cottage. The simplicity of the cottage, the excellent hosts, Nel and Elmarie are the very reason we will book again as soon as we get another break. The cottage is close to Montagu and Barrydale which makes the location perfect. We were also able to bring our dogs, which was very special. Finally, the cottage is off the grid, which we loved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmarie
The Rugged Cottage
Thanks a million for the great review, we look forward to having you there again. Regsrds, Esmarie.

Celandene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Heerlike vinnige wegbreekplekkie. Ons het gaan stap, die huisie is hondevriendelik, kombuis is vol toegerus, baie netjies, ons het uile gehoor in die aand en die pragtige sterrehemel gekyk, heerlike stoep, ablusie is buite - nie vir yskoue dae aanbeveel nie, gelukkig is daar warm water met 'n gasgeiser. Sou gas in huis eerder op 'n tafel gekoppel het en vuurmaakplekkie gebruik het vir kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esmarie
The Rugged Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word waardeer. Dit was lekker om julle te ontmoet en julle as gaste te hê. Ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die R62, Zandleegte Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc8987cf6f6a49b49e86e4b83317b54e8f1177ea55be86fbf6b03da5f900cec0c3cb6ba87cb91c73b7a44841ede2d8e73f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Off the R62 Zandleegte Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -33.869957733152 20.254400125032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang