Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Fischer Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringdraai 65, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R5 280 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Royal Fischer Hotel is op die Woodland Hills Landgoed in Bloemfontein geleë.

Verblyf word in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het aangebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder het elke kamer ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie, kroegie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike leefarea en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Restaurant is ook op die perseel beskikbaar.

Gaste kan lekker in die omgewing gaan perdry, fietsry, voetslaan, valskermspring en gholf speel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Berche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kameeldoringdraai 65, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink The Royal Fischer Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R5 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringdraai 65, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZmFkN2Q1LTg1YzktNDQxZC1hZjc0LTgwMTRmMTYyZjVmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 280 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 65 Kameeldoring Draai Woodland Hills 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.039707840937 26.200368008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang