Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Hein K
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Netjiese blyplek teen billike tarief. Enkelkamer was klein maar gerieflik en toegerus met die nodige om koffie te maak en eetgoed warm te maak. Skoon en daagliks gediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Netjies en skoon. Dankie vir vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Nice for an in-and-out stay! Our room was nice but when you shower, the water floods the whole bathroom and goes into the room! Our sink in the bathroom was blocked so the water didn't run down! It's a nice guesthouse but a few things need attention!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mei 2024

Small rooms but for business and 1 person it is perfect. Stay was great for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tebogo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

It felt like home. The rooms we cleaned everyday, I love the rusks in every room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey R
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Ek het die rustigheid geniet, dis netjies en skoon. Handdoeke moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Mooi en nuut. Baie mooi, nuut opgeknap en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benieta S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie goeie diens en verwelkoming. Het lekker gebly, jammer dit was net 'n vinnige ene. Daar was net geen warm water nie. Baie lekker gebly, dankie. Net nie warm water gewees nie en ons moes vroeg ry. Was daar vir 'n rugbytoernooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Moes wag vir bestuurder wat uit was om sleutel te kry. Antwoord nie hulle gelyste nommer nie. Ek het 3 keer gebel en niemand het die foon geantwoord nie. Ek wou vroeër inklok. Ek het ook die agent laat bel, en hulle het eers na die 3de probeerslag 'n antwoord gekry. Toe ons arriveer was die bestuurder nie daar nie, en ons moes wag vir die sleutel. Agterplaas lyk nie goed nie en ook nie die ontvangs nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Yolanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2023

Was not the best stay at all. Linen/pillows need to be replaced. The rooms need to be more soundproof from neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Troy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmY2YjMyLWUyODQtNGQyNi1iMTQ2LWJiNTc4OTU1Y2VhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 48 Flamwood Drive Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839298719264 26.679862449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang