Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir The Royal Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Michael B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Three night stay to sample the Riebeek Valley.

Top quality accommodation, friendly staff and food not to be missed. Highly recommended and we will be back.

Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantasties.

Ongelooflike hotel met beste atmosfeer. Oornag vir troue, was die beste keuse.

Christiaan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan G

Juweel in die platteland!

Wonderlike ligging en uitstekende diens maak die Royal Hotel 'n plesier bestemming. Die King-suites is uitstekend toegerus en vir seker 'n heerlike verblyf.

Eric S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric S

We still love the Royal Hotel, but it is in need of some added TLC.

Have enjoyed previous stays at the Royal Hotel too. Love it. I understand that with Covid money must be short, and hence it is tough to keep up with the maintenance, but please be careful as the standard is slipping, and it is looking a little worn and neglected in several places. One can't stay high end, if you let the details slip and start looking tatty. Customer service is still good though and one feels very welcomed.

Spencer W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Spencer W

Relaxed.

Great location and good facilites.

Adele V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele V

Netjies en mooi verblyf.

Alles was goed gewees. Daar was net bietjie geraas om ons, maar ek dink dis omdat die kamers deure het (garden rooms) wat na die volgende een gaan. My platter wat ek bestel het vir 14:00 met aankoms, het eers 16:30 gekom kamer toe, nadat ek weer moes bel daarvoor. Die ontbyt was baie lekker die oggend.

Wilhelm C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm C

Kamer was goed.

Hotel se onderhoud is swak. Veral die tuine is regtig verwaarloos. Swak indruk.

Philip B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Uniek en vriendelike hotel.

Kamerdiens/-skoonmaak was effe teleurstellend.

Hymne L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hymne L

Heerlike verrassing!

Riebeeck Kasteel was vir ons 'n heerlike verrassing. Dit is 'n mooi skoon plattelandse dorpie met baie om te geniet en lekker mense. Die Royal Hotel se verblyf was pragtig en gemaklik en hul ontbyt heerlik! Dit is 'n besonderse karaktervolle hotel.

William S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William S

Great accommodation, service and food.

This was a surprise for our wives - they loved the hotel. Breakfast was a good place to start our day. Beds comfortable and rooms clean. Staff friendly and helpful.

Henri F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henri F

Baie aangenaam. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Gin 'n besonderse spesialiteit by die kroeg. Vuur in kaggels in kroeg en sitkamer verwelkom gaste en skep aangename atmosfeer.

Sumarie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumarie S

Absoluut wonderlik! Die diens is uit die boeke en die mense wat daar werk net ongelooflik fantasties.

Dit was 'n heerlike aand saam met ons kinders voor die Lentefees-maraton. Die verblyf was uit die boeke maar die mense het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak.

Emily B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily B

Uitstekend.

Ons was almal aangenaam verras. Baie dankie vir uitstekende diens.

Yvette M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Uniek en anders met die eg plattelandse elegansie.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle diens is puik en niks is te veel gevra nie. Die kamers is pragtig en skoon en die ontbyt was uit die boeke. 'n Onvergeetlike verblyf.

Anne V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne V

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly hier. Ek kan dit aanbeveel.

Cynthia P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia P

Goed om oor te slaap in 'n baie lekker kamer.

Heerlike kamers met gerieflike beddens!

Richard B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard B

Verblyf was uitstekend, net jammer van al daai trappe.

Sien die sterre.

Nicola W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola W

Baie goed, maar die diens in die restaurant en by die ontvangs was nie so waffers nie.

Sien die sterre hieronder.

Des T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des T

Baie ontspannend met 'n luuksheid wat mens nie ongemaklik laat voel nie.

'n Pragtige hotel in 'n pragtige deel van die Kaap. Sal beslis weer kom kuier.

Dietmar H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dietmar H

Puik diens!

Sien die sterre hieronder.

Johann V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Wonderlike hotel

Gaan bly 'n aand oor en geniet ouwêreldse verblyf!

Ivan S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan S

Baie mooi met 'n baie rustige atmosfeer.

'n Lekker rustige wegbreeknaweek!

Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Royal Hotel 33 Hoofstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMTU1YTEyLTIwYzEtNDQ1My1iM2I5LTIyZmNhYzczZTEwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 The Royal Hotel 33 Main Street Riebeek kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.38326152486 18.896448165178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang