Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Prime Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir The Royal Prime Guest Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
E G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E G

Dit was 'n skoon aangename kamer.

Ideaal vir 'n oornag en gerieflik om 'n snoepie by ontvangs te hê.

Tielanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielanie V

Wonderlik.

Ons sal met graagte weer daar gaan bly. Dis modern, skoon, veilig, alles wat mens nodig het. Vriendelike diens.

The Royal Prime Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Hoop om jou weer te sien. Hartlike Groete

The Royal Prime Guest Lodge
Stefania M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefania M

Good!

It was great, we needed a night to stay as we had to attend a birthday party nearby and didn't want to drive all the way back to East Rand. The place was a little small, but for what you're paying and getting, it's worth it!

Cornel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel M

Kort kuier.

Toilet en stort baie klein.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mariette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Baie netjiese plek en vriendelike behulpsame personeel. Waarde vir jou geld.

Baie lekker gebly, dankie!

Nicolette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D

Sal hierdie plek absoluut aanbeveel vir enige iemand.

Was baie tevrede met ontvangs, area, kamer, parkering en WiFi. Alles was skoon en netjies. Dit is ook naby restaurante geleë.

Andrew M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Neat, clean, value for money.

4 x Businessmen on a 3-day visit to Gauteng. All facilities are great. Thank you.

Liezl B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Waarde vir geld!

Wat 'n plesier was dit nie om by Royal Prime te bly nie? Wade was baie tegemoetkomend met in- en uitklok tye. Die kamers was modern en skoon. Die privaat stoepie by elke eenheid was 'n bonus. Daar was genoeg plek buite vir my 3-jarige om bietjie te speel. Ons sal beslis weer hier bly.

Magdel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel J

Wonderlike woonstel en diens.

Dankie vir julle vriendelikheid. Dankie vir 'n pragtige, skoon woonstel. Die woonstel het alles wat mens nodig het vir 'n kort besoek in die stad.

Sanet S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet S

Baie netjies.

Die staf was baie vriendelik en hulpvaardig. Niks was moeite nie. Daar is ruim plek vir parkering. Kamer was elke dag skoongemaak. Die kamer was net 'n bietjie klein vir 3 mense. Kas is baie klein en daar is nie plek vir jou tasse nie. Baie dankie vir die gasvryheid.

Susan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Good value for money.

Good location in Centurion. The standard room shower was a little cramped, but I would definitely stay there again.

Tayvia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tayvia B

Enjoyable.

Felt safe. 24hr security. Thank you, Tyson. Very clean.

Lerien O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lerien O

Stil, skoon, netjies. Net wat nodig is.

Skoon, netjies en alles nodig vir 'n oornagrus op pad iewers heen.

Elma D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Oulike plek.

Al die personeel is fantasties. Kamers kan net doen met 'n mikrogolf vir die wat langer bly.

Nadia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D

Redelik waarde vir geld.

Sien sterre.

Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Value for money. They just need the DSTV full package.

The lodge is nice with safe parking. They also have 24-hour service. The maintenance program needs to be followed.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zelda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J

Welkom.

Die bestuur en personeel het uit hulle pad gegaan en moeite gedoen om almal gelukkig te hou en te help. Kamers is klein en 'n groot persoon sal sukkel om in stort te pas maar alles was skoon en netjies. Kussings kan verbeter. Baie veilig en gemaklik. Sal definitief weer daar bly.

Santie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Onvergeetlik.

Sal dalk werk as u ontbyt insluit.

Karen R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Die diens is puik. Personeel gaan uit hul pad om te help wanneer jy iets nodig het. 10 uit 10 vir julle. Bravo!

Yasmin P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin P

Excellent.

It's a wonderful little place away from home but feels like home. Clean, friendly staff, and no noise.

Mohale P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mohale P

All was good apart from broken door lock.

See stars.

Gary H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary H

Value for money.

Friendly and accommodating staff, and the room was clean, possibly a bigger piece of soap.

Hennie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Was baie aangenaam.

Was net moeilik om die adres te kry in die aand as gevolg van die manier hoe die pad geleë is en die manier van hoe die erwe uitgelê is.

Francois F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Plek is netjies en waarde vir geld.

Badkamer was baie klein en sou graag die aanbieding van 'n haardroër wou gehad het.

Annie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie E

Gemaklik en netjies.

Ek het nie die badkamer as te klein ervaar soos van die ander gaste nie. Dit is heel voldoende met 'n groot bad en stort. Dit is lekker privaat met die dat elke eenheid sy eie omheinde stoepie het. Die plekkie is netjies, en diens by die hek is baie vinnig. Ons het geen probleme ondervind om in te boek nie. Ek stel voor dat daar glase uitgesit word saam met die koffiebekers. Dis nie lekker om jou water en koeldrank, of wyn, uit koffiebekers te drink nie. Koue water in die yskas sal ook gaaf wees. Ons het ook nie tee gekry nie, net koffie. Verder het ons 'n aangename ervaring gehad!

Mahlodi M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlodi M

Very warm in winter.

Very comfortable, everything was in satisfaction.

Moniece V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moniece V

Baie lekker en netjies.

Dit was baie lekker en geen probleme gehad nie.

Gary H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary H

No frills, but good value.

I would stay there again.

Etienne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne B

Aangenaam en veilig.

Kamer was klein maar ons het 'n klein kamer bespreek. Netjies, stil en gerieflik!!

Jo-ann M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jo-ann M

Patetiese diens.

Tydens beurtkrag het personeel in kantoor met ligte en lugversorging gesit en in kamers was niks. Selfs toe krag aankom wou lugversorging nie werk nie. Geen toilet papier nie. Swak diens van personeel.

Albert P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P

Excellent

Well-placed and very neat and value for money.

Santie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Dit is onvoorwaarlik die beste gastehuis ooit.

Ons het dit baie geniet.

Nicky H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H

Baie dankie, dit was lekker.

Die plek is absoluut netjies en baie mooi.

Nicolette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Thanks a lot for accommodating our little dog while we were staying over after a funeral.

Wade accommodated us in a friendly manner. Place was quiet and clean and safe.

Lizette M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Netjies en smaakvol

Die perseel is uitstekend geleë naby snelweë en inkopiesentrums, maar is so stil dat dit voel asof jy in die bosveld is. Goeie keuse!

Alice G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice G

Puik diens

Verblyf is op baie kort kennisgewing bespreek. Baie gelukkig met die diens.

Santie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie C

Baie sentraal en gepas vir my omstandighede.

Dalk 'n liggie plaas bo die spieël vir grimering. Sluit ontbyt in.

Tina J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina J

Lovely stay.

We had a very nice, comfortable stay. Very pleasant and helpful staff. Great value for money with all the basic necessities needed. Close to shops and restaurants. I can really recommend this place for affordable, overnight accommodation.

Anrè B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anrè B

Klein, maar gemaklik.

Sal nie aanbeveel vir lang verblyf nie.

Johan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Aangenaam.

Aangename, stil verblyf.

Monique G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique G

Sien sterre.

Goed geleë, netjiese verblyf.

Pierre D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre D

Skoon, netjies, maar hopeloos te klein vir 2 mense.

Hul advertensiefoto's per kamer is baie dubbelsinnig. Wys bad in badkamer op standaardkamer. Nie die geval nie. Vir enkelpersoon-oornaggerief in orde.

Joey V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joey V

Oulik, maar kort TLC.

Die matras was baie, baie pap. Die seephouer was 3/4 uit die muur uit. Die vensterhandvatsel langs die bed was afgebreek.

Johnny W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W

Te veel geraas.

Baie geraas van gaste tot laat.

Lourens M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M

Baie netjies en skoon. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Ons kamer het 'n oorskiet-burger in die mikrogolfoond gehad. Ketel wou nie werk nie, en die WiFi-opvangs in ons kamer was so swak dat dit nie moontlik was om te gebruik nie.

Minnette W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minnette W

Diens was baie goed en werkers is baie behulpsaam.

Veilige parkering en in 'n goeie sentrale ligging naby die winkels. Kamers baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Ann N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann N

Plekkie is baie beknop.

Die blyplek is baie beknop, veral stort en toilet - uitleg daarvan onprakties.

Vanaf
Vanaf R697
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R697
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymielaan 138, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R697 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang