Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Prime Guest Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
E G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was 'n skoon aangename kamer. Ideaal vir 'n oornag en gerieflik om 'n snoepie by ontvangs te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tielanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Ons sal met graagte weer daar gaan bly. Dis modern, skoon, veilig, alles wat mens nodig het. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
The Royal Prime Guest Lodge
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Hoop om jou weer te sien. Hartlike Groete

Stefania M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Good! It was great, we needed a night to stay as we had to attend a birthday party nearby and didn't want to drive all the way back to East Rand. The place was a little small, but for what you're paying and getting, it's worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel M
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Kort kuier. Toilet en stort baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Raymond
The Royal Prime Guest Lodge
Dankie vir jou eerlike terugvoer, Johan Dreyer. Dit was lekker om jou te huisves. Ek is jammer dat die plek nie aan jou standaarde voldoen het nie. Groete.

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie netjiese plek en vriendelike behulpsame personeel. Waarde vir jou geld. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Sal hierdie plek absoluut aanbeveel vir enige iemand. Was baie tevrede met ontvangs, area, kamer, parkering en WiFi. Alles was skoon en netjies. Dit is ook naby restaurante geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Neat, clean, value for money. 4 x Businessmen on a 3-day visit to Gauteng. All facilities are great. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Waarde vir geld! Wat 'n plesier was dit nie om by Royal Prime te bly nie? Wade was baie tegemoetkomend met in- en uitklok tye. Die kamers was modern en skoon. Die privaat stoepie by elke eenheid was 'n bonus. Daar was genoeg plek buite vir my 3-jarige om bietjie te speel. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderlike woonstel en diens. Dankie vir julle vriendelikheid. Dankie vir 'n pragtige, skoon woonstel. Die woonstel het alles wat mens nodig het vir 'n kort besoek in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R697
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R697
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymielaan 138, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R697 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang