Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Residence

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 47, Kaapstad (middestad), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Royal Residence bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Kaapstad se middestad. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 6 selfsorg-eenhede wat óf 2 óf 6 gaste op 'n slag huisves. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n privaat badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Elke eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie, sitarea en eetarea. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en toegang tot gratis WiFi in. Sommige van die eenhede het toegang tot 'n gedeelde balkon.

Die ligging is binne maklike bereik van die stad se mees ikoniese besienswaardighede, winkelsentrums en vermaaklikheidsplekke. Gaste kan 'n wandeling deur die bedrywige strate neem of na die asemrowende uitsigte oor Tafelberg kyk. Dit is ook 200 m vanaf 'n hop-on, hop-off busstasie in Langstraat.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Royal Residence
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ibrahim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 47, Kaapstad (middestad), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Royal Residence het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 47, Kaapstad (middestad), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8099dedbe7b62a63f32bae5421dfae5aeaf13496b7cfdd359076b978b8c04e2aa53e01a003a5603d1c95b4a2f3ff7af8d84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 47 Long Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.922923 18.4186309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang