The Rustic Rabbit
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Frances Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Dirk N - Aug 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerAnnalize C - Jun 2024
Algehele gradering
Was prakties naby aan die hoërskole waar ons kind hokkie gespeel het.
Lees meerThe Rustic Rabbit se terugvoer
Hi Annelize, baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sal kyk hoe ons dit meer gerieflik kan maak vir die dames! Dankie vir die laat weet, dit help ons om te verbeter! Dankie dat julle gekies het om by ons te bly, julle was uitstekende gaste.
Julius B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing. Baie mooi plekkie.
The Rustic Rabbit se terugvoer
Hi Julius,
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor jou ervaring. Soos aan jou verduidelik is die kokkerotte agv. die stegie langsaan by ons bure, ons gee ook die nodige insekweerder daarvoor. Ons is in die proses om die probleem op te los, dit is iets wat buite ons beheer is op hierdie stadium. Ons sal aandag gee aan die bogenoemde, dit is nie hoe ons goed doen of hoe ons wil hê ons gaste moet dit by ons ervaar nie.
Vriendelike groete,
Frances
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestell-straat 2A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang