Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rustic Rabbit

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frances Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir The Rustic Rabbit
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dirk N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N

Home away from home.

Die akkommodasie is ruim en baie goed ingerig. Tesame met die netheid en dekor het dit sommer vinnig soos huis gevoel. Die braai area is ook baie gerieflik en goed afgesluit, so ons het heerlik saans gebraai t. s. v. die winterkoue. Die area is stil en veilig en ons het baie rustig geslaap saans. Ons dank aan die gasvrou vir haar vriendelikheid en sorg, ons sal vir seker weer die Rustic Rabbit bespreek met ons volgende besoek aan Bloemfontein!

Annalize C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize C

Was prakties naby aan die hoërskole waar ons kind hokkie gespeel het.

Ons het lekker gebly. Alles is baie mooi versier binne. Dit is baie koud in die huisie en die lugversorger wou nie werk nie. Maar die gasheer het uit hulle pad gegaan en vir ons 'n gasverwarmer gereël. Dit was ons redding. Kan dalk 'n plan maak om dit vir ons vrouens geriefliker te maak om hul hare te blaas. Die kragprop is agter 'n kassie waar die spieël is en dit was so bietjie van 'n gesukkel. Maar oor die algemeen het ons heerlik gebly!

The Rustic Rabbit se terugvoer

Hi Annelize, baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sal kyk hoe ons dit meer gerieflik kan maak vir die dames! Dankie vir die laat weet, dit help ons om te verbeter! Dankie dat julle gekies het om by ons te bly, julle was uitstekende gaste.

The Rustic Rabbit
Julius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julius B

Rustige omgewing. Baie mooi plekkie.

Pragtige plekkie, mooi dekor. Die yskas was vuil aan die binnekant, veral die vriesgedeelte. Ek moes eers die yskas uitwas voordat ek my kos daarin kon sit. Baie kokkerotte. Die bruin bank in die sitkamer het 'n baie slegte reuk gehad. Dit is 'n lieflike ruim eenheid. Sal weer daar bly indien hulle hierdie klein probleempies kan uitsorteer en verbeter.

The Rustic Rabbit se terugvoer

Hi Julius,

Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor jou ervaring. Soos aan jou verduidelik is die kokkerotte agv. die stegie langsaan by ons bure, ons gee ook die nodige insekweerder daarvoor. Ons is in die proses om die probleem op te los, dit is iets wat buite ons beheer is op hierdie stadium. Ons sal aandag gee aan die bogenoemde, dit is nie hoe ons goed doen of hoe ons wil hê ons gaste moet dit by ons ervaar nie.

Vriendelike groete,
Frances

The Rustic Rabbit
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestell-straat 2A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8cd62c8e4973794c245087179e13fa6cf0067b249e538785d2aa7aa980f6b3c425b16ff6b25818c3344da60b74b7a3bca59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 2A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.0928988 26.2253167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang