The Rustic Tree House @ Bushwa Game Reserve
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zondachsfontein-plaas 67KR, Bushwa Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R5 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Rustic Tree House @ Bushwa Game Reserve skuil in die hartjie van die malariavrye Waterberg-biosfeer in Limpopo. Dit is net 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg, en bied 'n webreek van die stadsgewoel.
Die boomhuis is op 'n watergat en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n knus sitarea. Die eenheid lei na 'n houtdek met 'n eetarea en 'n uitsig oor die water.
Bushwa Wildreservaat bied 'n verskeidenheid ervarings, insluitend spa- en welstandbehandelings, wildritte en voëlkyk. Gaste kan ook begeleide safari's of gespesialiseerde boswandelings wat deur ervare veldwagters gelei word om kameelperde, elande, sebras, koedoes en ander wild waar te neem, geniet. Daar is 'n kaggel en 'n prankelende swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Zondachsfontein-plaas 67KR, Bushwa Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zondachsfontein-plaas 67KR, Bushwa Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang