Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sabie Town House Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir The Sabie Town House Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Belinda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Absoluut puik.

Puik diens! Baie netjies en skoon. Gasvryheid uitstekend! Sal beslis aanbeveel enige tyd.

Shanon N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanon N

Verskriklik lekker, mense is vriendelik en behulpsaam.

Sal beslis weer daar wil kuier.

John T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Our overnight stay was most enjoyable.

We had a fine overnight stay at the Sabie Town House Guest Lodge. The host was most accommodating as we arrived late due to travel delays. We were most impressed by the character of the main house and the dining area. The breakfast was most enjoyable.

Jan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Was net 'n slaapplek.

Was 'n slaapplek. Waterdruk in stort is ontoereikend.

Corne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Vriendelik, professioneel en pragtige plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Die plek is pragtig, ontbyt heerlik en kamers gemaklik en goed ingerig. Diens was uitstekend. Baie dankie.

John K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Lovely Guest house, unit neat and breakfast was great.

Unique Guest house, a great atmosphere. Enjoyed staying over the night. Only one recommendation: missing an aircon.

Elzabé M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé M

Gesinswegbreek.

Ons het heerlik gebly by Sabie Town Lodge. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer van Sabie Town Lodge gebruik maak.

Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Fantasties, aangenaam, vriendelik ontvang, 5 ster-gehalte!

Onverbeterlik! Netjies! Interessante woning!

Teko M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teko M

Excellent.

Best place ever and the stuff was also good.

Anncois B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anncois B

Baie mooi plek, skoon kamer, lekker ontbyt.

Kamer was baie mooi skoon en netjies. Ontbyt was lekker en meer as genoeg. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B

Ek het my uitstappie geniet.

Die TV in my kamer kon nie van kanaal verander nie. Geen DStv-dekodeerder en afstandbeheer in die kamer om kanale te verander nie. Die kamer is geleë aan die kant van die gastehuis waar die kroeg en deck is. Dus geen privaatheid. Alle gesprekke op die deck is hoorbaar in die kamer. Ek moes die saak aanspreek. My tweede aand was rustig met geen geraas nie.

Karien K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Baie lekker oornagplekkie.

Sien sterre.

Belinda L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Rustige, gemaklike atmosfeer.

Dankie Candy ons het heerlik gebly en die kraffie met sjerrie in die kamer was welkom in die nat en koue weer.

Cornelia C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Alles was puik.

Het baie lekker gebly, gasvrou was puik, het alles vir ons gewys en verduidelik. Sal dit beslis aanbeveel om daar te bly.

Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Asemrowend. Baie vriendlike diens.

Dis vriendelike diens. Mooi moderne skoon kamers. Diens is wonderlik.

The Sabie Town House Guest Lodge se terugvoer

Thank you Adele for the great review, we are very pleased you had a stay.

The Sabie Town House Guest Lodge
Willem V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Most friendly people ever.

Thanks to Candy, Dave, Greg for a wonderful Easter Weekend. The breakfast was fantastic and your rooms are super clean. Will see you again.

The Sabie Town House Guest Lodge se terugvoer

Thank you Willem we are glad you enjoyed your stay and we look forward to you staying with us again in the future.

The Sabie Town House Guest Lodge
Bros V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bros V

Uitstekend.

Dit is 'n pragtige plek en maak voorsiening vir alles.

Bheki M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bheki M

Nice.

We had a well warm welcome, only one thing when we came back, our rooms where not cleaned so it was a low point for us. Other than that we were happy.

Sello S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sello S

Very friendly staff.

Good place.

Tilla K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K

Aangenaam verras deur uitstekende diens.

Voor ons aankoms is ons geskakel om te hoor of ons reis voorspoedig is en hoe laat ons ongeveer sou aankom. Daar gekom, is alle Covid-19 protokol gevolg, is ons gevra oor ons ontbyt die volgende more en ons is rondgeneem om te sien wat die plek bied. Sulke diens kry mens nie sommer nie, dus was dit aangenaam en dit was beslis weer 'n lekker slaapplek deur die webtuiste!

The Sabie Town House Guest Lodge se terugvoer

Thank you very much for the super review, we are really pleased you enjoyed your stay and we do strive to try and give the guests the best experience we can. Once again thank you and we hope to host you again someday.

The Sabie Town House Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R1 335
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 335
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malieveldstraat 25, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7353d25dc2cda52f327e61a99654d85629344680bb694f073e38317faed543f0a202021d313d51ea9a26a9a2c170adda76fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 335 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 25 Malieveld Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.090983363971 30.78198357015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang