Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sails C6-18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails C6-18, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sails C6-18 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfrontkompleks in Point Waterfront, Durban, bied. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die hawe vanaf die balkon.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel sowel as 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n buitesitarea. Gaste het toegang tot 'n veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium.

Die kompleks is gerieflik geleë binne maklike bereik van uShaka Marine World en die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kale Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Timeball-boulevard 14, The Sails C6-18, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails C6-18, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa624b5151ac95bc64190926af8689495200775eac9c17525b677d77fadf55f37f905b31b08f440f540ffe1e393ca7a292c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 Timeball Boulevard The Sails C6-18, Point Waterfront 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.871546181144 31.050044737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang