Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sails G4

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gert K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker, dankie. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Goeie ligging en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Burrie
The Sails G4
Dankie vir goeie rapport

Japie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

The Sails G4 is goed geleë, op busroete en veilig - naby die hawe vir MSC bootreis se vertrek. Loopafstand van die waterfront sentrum, ry gerus die bootjies op die waterstrate. Rustige atmosfeer en veilig om in die aande rond te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Netjies en skoon. Presies wat geadverteer is. Skoon, met al die basiese benodighede. Goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldrin O
Kort verblyf
4.8
Apr 2019

Very nice and clean accommodation. Baie aangename kompleks met goeie sekuriteit. Die wooneenheid was baie netjies en gerieflik en sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende en familie. Dankie vir 'n aangename tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Good for money value. Quick response from the establishment for sorting issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Burrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZmY0NTVhLTg4OTEtNDQ4YS1iZjA0LWE2NjliNmFiZDcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Timeball Boulevard Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.87167165242 31.049452453967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang