The Sails
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 075 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Sails bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Point Waterfront, 'n hawedorp by die ingang van Durban se hawe, naby uShaka Marine World, die strand, promenade en Sun Coast Casino and Entertainment World. Die woonstel is 'n paar minute se stap vanaf die MSC se terminal.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank is beskikbaar vir 1 kind of 1 volwassene. Daar is lugversorging in die sitarea en in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met alle linne.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix. Daar is WiFi.
Die balkon spog met 'n see-, baai- en kanaaluitsig.Die woonstel het een onderdakparkeerplek in die gebou.
Daar is baie besienswaardighede in die omgewing, insluitend strande, gholfbane, Golden Mile in Durban, Umgeni River Park, Victoria Street Market, Durban Botaniese Tuin en Wilson's Wharf. Gaste kan bootritte in die hawe vanaf Wilson's Wharf geniet.
Daar is restaurante en kroeë naby die woonstel waar gaste kan ontspan. Ushaka Marine World is naby die woonstel en daar is waterwurms en ander aktiwiteite om te geniet. Sun Coast Casino and Entertainment World is 'n paar minute se ry vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Des Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sails het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang