Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Saint James on Venice Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Andre M
1 nag
3.2
Feb 2024

Aangenaam en waarde vir geld. Die hotel is netjies, maar die area is nie veilig in die aand nie. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourensia R
1 nag
5.0
Aug 2022

Just a sleep over for work. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Gerieflike, netjiese akkommodasie naby vele besienswaardighede. Karaktervolle ou gebou in 'n pragbuurt. Wonderlike uitsigte oor die stad en oseaan. Naby restaurante, gallerye, Botaniese Tuin en strand. Skoon en netjies met vriendelike diens en veilige parkeerplek. Negatief? Geen WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Saint James On Venice
The Saint James on Venice Boutique Hotel
Dankie vir u resensie. Bly en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Anton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2020

Enjoyed, good for purpose of stay. Stay was good, they were just in the process to move from COVID lockdown to open so everything was not in place, like coffee and towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Igna D
1 nag
5.0
Jun 2017

Luukse netjiese verblyf met baie vriendelike staf. Van ontmoeting by inboek tot uitboek was die personeel vriendelik en tegemoetkomend. Die kamer was baie mooi uitgelê en gemaklik. Baie netjies en het behoorlik bederf gevoel. Keep up the good work, excellent establishment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2016

It was a good experience in general. They need to improve when it comes to the breakfast, it's a bit limited. Prices for their dinner is not competetive and they can do better. But a very good and quiet place to be at. Thank you guys!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2015

Voldoende. Dit was mooi netjies met hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Saint James
On Venice ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venice-weg 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyODhlZjcyLTM0NDMtNDM4OC05NGQwLTA3NTQyMzgyZjdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 100 Venice Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.8246627 31.0190642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang