Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Salt House

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luisa-weg 19, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë tussen die berge en die see van Houtbaai, lê The Salt House, 'n 8-slaapkamer gastehuis. Die verwelkomende, gesinsvriendelike gastehuis is naby die Constantia-wynroete, Houtbaai-strand en Houtbaai-hawe geleë.

Verblyf word gebied in 8 smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, 'n ketel met tee en koffie, en 'n haardroër.

Die gastehuis bied 'n buiteswembad, 'n tuin en lapa, en parkeerplek. 'n Wasgoeddiens word teen 'n ekstra fooi aangebied. 'n Bababedjie kan ook aangevra word.

Die atmosfeer en skilderagtige strook van Kampsbaai is ongeveer 12 km ver, en die Tafelberg-lugkabelbaan is ongeveer 16,5 km ver. Gaste kan ook Llandudno- en Noordhoekstrande besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Salt House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Luisa-weg 19, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Salt House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luisa-weg 19, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYzIzZDQ1LTM3ZTktNDljZC1iZDJlLWNkZjJiODljYzRjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 Luisa Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.025037777004 18.353688076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang