Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Sanctuary
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Wonderlike onvergeetlike familie en verjaarsdag naweek.

Ons almal het baie lekker gekuier, van oupa wat verjaar het tot die kleinkinders. Alles was daar wat nodig was. Die personeel was baie vriendelik en die gasvrou het baie moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak, veral tydens die wildsrit en die soek vir renosters. Die watergat is 'n groot bonus en sommer uit die huis kon ons die diere geniet. Heerlik gebraai in die boma en baie privaat. Die naam The Sanctuary is baie gepas en jy ervaar die rustigheid en nabyheid van ons Skepper daar in die natuur.

The Sanctuary se terugvoer

Thank you so much, Elize, for being fantastic guests to host! Emma

The Sanctuary
Willem S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Pragtige plek met uitstaande diens. Wonderlike ervaring.

Die naweek was 'n belewenis! Die huis was pragtig en goed toegerus, die diens was uitstekend en die omgewing en aktiwiteite presies wat ons as 'n gesin nodig gehad het. Emma se reëlings was uiters doeltreffend en Cherime het baie ekstra myle gegaan om die visvang en wild ritte vir almal spesiaal te maak. Ons sal beslis weer terugkom vir nog magic.

Adam C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam C

Peaceful, private, amazing, well equipped homely stay .

Everything was fantastic! Very well equipped all round. Much better than the photos show. Nothing that I can fault. Amazing experience for all of us and the water hole is fantastic! Will definitely return as soon as we can . (Highly recommend).

Vanaf
Vanaf R3 516
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 516
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce4542d3429d8906e2eda24f26296b9150ae15406689f37ba2dbbbb368fbaf258866e70989f4dc656c8a9e83cf3083b94e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 516 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.798879626141 28.040230711887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang