Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Klara S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek! Ons het baie lekker gebly. Andre en sy mense het vir ons die lekkerste ontbyte in die oggend gemaak. Skoon, vriendelik en 100% die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kalahari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

André is 'n topklas gasheer. Plek is skoon. Vir seker. Topklas verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker! Sulke pragtige plekkie! Die detail in design is duidelik te sien! Die kamer was gemaklik en skoon. Die ontbyt (veral se koffies en granola was besonders lekker). was ook baie vriendelik en hospitable en ons sien uit om weer te kom kuier om nog stories te hoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
1 nag
5.0
Jan 2024

Lovely peaceful place. Stunning pool, amazing breakfast, welcoming hosts, comfy beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker. Dankie baie, wonderlike plek, groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige en luukse verblyf. Ons het by Sanctuary bespreek om Oudtshoorn en ander plekke rondom te besoek. Die gastehuis kan ek hoogs aanbeveel! Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam en gee baie goeie inligting oor besienswaardighede. Die gastehuis is luuks en word goed onderhou met 'n heerlike groot swembad. Die ontbyt was uitmuntend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meandi E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie goed en lekker. Sal The Sanctuary aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderlike skoon plek met uitstekende diens. Baie skoon en netjiese akkomodasie met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Baie aangenaam gewees. Vriendelik, skoon en goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552173cbecca04c76b126cba60c57206958b82691b6d5ea1442d6610e5ffede44e1fbd35e267e4628f9e3a472e96112460f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 63 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224014288123 22.02951473373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang