Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary on Raithby

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Vines-keeromstraat 2, Raithby, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 975 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Sanctuary on Raithby is in die skilderagtige dorpie in Somerset-Wes geleë en is 'n luukse villa wat selfsorgverblyf van hoë gehalte bied. Somerset-Wes is die tuiste van 'n mengsel van wynplase, uitstekende restaurante, 'n winkelsentrum en gholflandgoedere, wat dit die ideale bestemming maak vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek soek.

Hierdie pragtige dubbelverdiepingvilla beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste. Op die boonste verdieping lei 'n werkspasie na die kontemporêre hoofslaapkamer, gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en sy en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander twee kamers is op die onderste verdieping, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die tweede kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde kamer ook 'n aparte badkamer met 'n stort gebruik.

Op die grondvloer sal gaste die kombuis, eetarea en sitkamer vind. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n omheinde patio met oorgenoeg sitplek asook ingeboude braaigeriewe wat na die swembad lei.

'n Bonuskenmerk van die eiendom is die teenwoordigheid van 'n omskakelaar, wat ononderbroke elektrisiteit verseker tydens kragonderbrekings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Raithby Vines-keeromstraat 2, Raithby, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Vines-keeromstraat 2, Raithby, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2fed5f3cb3a6ee0c65bc78640826197caffc0d4bda34c929856311d148e8f7ca5c29c0510227d43c49cd0b72d3691331e15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 975 per nag (plek vir 6) 2 Raithby Vines Close Raithby 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021370508748 18.809354703076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang