Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sand Olive

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hennie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uiters gerieflik. Uitstekende verblyf in alle opsigte. Die eenheid is besonder netjies en skoon. Die kombuisgedeelte bied alles en meer, soos bv. 'n lugbraaier. Die stoepie en braaiarea is besonder funksioneel. Veilige parkering is beskikbaar. Die eenheid is veilig. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
The Sand Olive
Baie dankie, Hennie, ons waardeer jou mooi resensie! Dit was net 'n plesier om jou te kon akkommodeer, ons sien uit na jou volgende besoek.

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n lafenis na 'n lang reis. Uiters netjies, smaakvol en volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gaan beslis weer besoek. Meer as tevrede. Ongelooflike netjiese blyplekkie. Goed toergerus met meer as wat jy kan verwag. Groot pluspunt geen beurtkrag. Vriendelike gasheer en gasvrou. Kan The Sand Olive aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie aangenaam. Dit was baie aangenaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Net jammer daar is nie 'n stoof fasiliteit om kos te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lesley
The Sand Olive
Bly julle het dit geniet, julle is enige tyd welkom. Daar was nie plek in die eenheid vir 'n stoof nie, daarom het ons 'n Airfryer ingesit om etes in voor te berei, saam met 'n mikrogolf en 'n braaiplek met 'n rooster.

Anneke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig, ontspannend en die eienaars baie oulik en goed vir ons gewees. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
The Sand Olive
Baie dankie Anneke, julle was lieflike gaste!

Antonette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie geniet. Ons het lekker gebly. Daar was ongelukkig nie 'n stoof om kos te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lesley
The Sand Olive
Dankie dat julle The Sand Olive gekies het en lekker gebly het. Daar is nie plek in die eenheid vir 'n stoof nie, daarom het ons 'n 'airfryer' ingesit om etes in voor te berei, saam met 'n mikrogolf en 'n braaiplek met 'n rooster.

Carli K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjiese, alles-in-een blyplek in Herolds Bay. Ek en my verloofde het gebly in Herolds Bay om die George-landbouskou by te woon. Ons blyplek was absoluut fantasties! Daar was alles wat jy aan kon dink, bed (let wel die mattras is baie hard), yskas, air fryer, microwave, TV, lekkerste stort, haardroër, handdoeke, WiFi en ons kon selfs aangaan tydens load-shedding. The Sand Olive het 'n inverter en sonpanele so ons het nie eers agtergekom dat daar load shedding was nie. Lesley was regtig dierbaar en ons blyplek was baie rustig met die mooiste uitsig van die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
The Sand Olive
Baie dankie Carli vir jou mooi resensie, waardeer dit baie! Liefde en seën vir julle toekoms saam.

Abuhurairah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wow! What a great place. The place has everything you need and what a lovely place, clean and tidy and the customer service from the hosts is phenomenal. Will definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
The Sand Olive
Thank you very much for the positive and kind review. You are so welcome anytime!

Franni P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige skoon kamer en badkamer, ons het baie lekker gekuier! Alles wat ons nodig gehad het vir ons naweek in George. Lieflike bed, alles is skoon en werk. Klein ekstra wat die verblyf baie spesiaal maak soos die haardroër en lekker koffies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
The Sand Olive
Baie baie dankie, dit was baie lekker om julle hier te hê!

Marielouise J
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Die eenheid is pragtig en baie goed toegerus. Dit was baie lekker om daar te bly. Die eenheid is selfs nog mooier as op die foto's Die gasvrou Lesley en gasheer Franscois is aangename mense en baie vriendelik. Die laaste 2 dae van ons vakansie was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
The Sand Olive
Baie dankie Marielouise ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jou volgende besoek hier by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549c8f04df21fdc26106f61111a5a4f58b5f9d8107eca0eee6791f01662c0786e98272547903f37a26762b9c625c79cad56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048147269945 22.399770949684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang