The Sand Olive
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters gerieflik.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie, Hennie, ons waardeer jou mooi resensie! Dit was net 'n plesier om jou te kon akkommodeer, ons sien uit na jou volgende besoek.
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lafenis na 'n lang reis.
Alida E - Sep 2023
Algehele gradering
Gaan beslis weer besoek. Meer as tevrede.
Andre D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Sand Olive se terugvoer
Bly julle het dit geniet, julle is enige tyd welkom. Daar was nie plek in die eenheid vir 'n stoof nie, daarom het ons 'n Airfryer ingesit om etes in voor te berei, saam met 'n mikrogolf en 'n braaiplek met 'n rooster.
Anneke K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en die eienaars baie oulik en goed vir ons gewees.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Anneke, julle was lieflike gaste!
Antonette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
The Sand Olive se terugvoer
Dankie dat julle The Sand Olive gekies het en lekker gebly het. Daar is nie plek in die eenheid vir 'n stoof nie, daarom het ons 'n 'airfryer' ingesit om etes in voor te berei, saam met 'n mikrogolf en 'n braaiplek met 'n rooster.
Carli K - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese, alles-in-een blyplek in Herolds Bay.
Lees meerThe Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Carli vir jou mooi resensie, waardeer dit baie! Liefde en seën vir julle toekoms saam.
Abuhurairah A - Aug 2023
Algehele gradering
Wow! What a great place.
The Sand Olive se terugvoer
Thank you very much for the positive and kind review. You are so welcome anytime!
Franni P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon kamer en badkamer, ons het baie lekker gekuier!
The Sand Olive se terugvoer
Baie baie dankie, dit was baie lekker om julle hier te hê!
Marielouise J - Jun 2023
Algehele gradering
Die eenheid is pragtig en baie goed toegerus. Dit was baie lekker om daar te bly.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Marielouise ons waardeer dit baie.
Ons sien uit na jou volgende besoek hier by ons.
Tracey N - Apr 2023
Algehele gradering
Highly recommend.
The Sand Olive se terugvoer
Thank you so much, it was a pleasure having you here.
Marlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en tevrede.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Marlene, dit is altyd lekker om julle hier te hê!
Hein H - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf; wens ons kon langer bly.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Hein, was lekker om julle te kon akkommodeer! Ons sien uit na julle volgende besoek.
John D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant. Friendly and helpful on arrival.
The Sand Olive se terugvoer
Thank you, much appreciated.
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Vreeslik skoon, vriendelike gasheer wat jou laat welkom voel.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle weer.
Ulanda B - Des 2022
Algehele gradering
Beste verblyf.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie dat julle ons plekkie gekies het en vir die mooi resensie.
Julle is altyd welkom.
Peggy W - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation and outstanding service from hosts.
The Sand Olive se terugvoer
Thank you for the great review. Looking forward to your next stay.
Marius R - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.
Elzanne K - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf! Alles wat jy nodig het.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie! Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom!
Elzahn K - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Die geriewe en oog op kliënte gemak was fantasties!
Lees meerThe Sand Olive se terugvoer
Baie, baie dankie Elzahn, ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Francois en Lesley.
Morne P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en skoon, goed geleë, vriendelike en professionele eienaars.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Morne, ons sien uit na julle volgende oorslaap.
Johan O - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en omgee deur eienaars.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie, Ons sien uit na julle volgende besoek by ons!
Abuhurairah A - Sep 2022
Algehele gradering
Home away from home.
The Sand Olive se terugvoer
Thank you very much. Looking forward to seeing you again.
Daniel W - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker kleindorpie. Stil en rustige. Goed vir die siel.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie! Sien uit daarna om julle weer te sien op julle volgende toer.
Maura R - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay. Wish I could have stayed longer.
The Sand Olive se terugvoer
Baie, baie dankie. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Adele B - Jul 2022
Algehele gradering
10 uit 10! Baie netjies en goed ingerig.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly jy het dit geniet by ons, julle is altyd welkom.
Louise V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
The Sand Olive se terugvoer
Dankie Louise, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar. My gunsteling wegbreekplekkie gewees tydens ons vakansie.
The Sand Olive se terugvoer
Baie baie dankie vir julle mooi resensie! Sien uit daarna om julle weer hier te hê!
Dieter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent!
The Sand Olive se terugvoer
Thank you very much! It was a pleasure having you here, you are always welcome!
Anthea K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie vir die 5 ster resensie.
Julle is enige tyd welkom!
Susca R - Feb 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring!
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie! Was n plesier om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier.
Marcelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Sal definitief Sand Olive enige tyd aanbeveel.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!
Julene R - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful, kind host. Spotlessly clean accommodation perfect for a couple.
The Sand Olive se terugvoer
Thank you so much for the kind review, you are welcome any time!
Ron N - Jun 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, rustig en moeite vry.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Ron, bly jy het tuis gevoel by ons! Altyd welkom!
Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd welkom.
Sumari D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, het lekker daar oorgebly.
The Sand Olive se terugvoer
Baie dankie Sumari, julle is altyd welkom!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang