Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sand Olive

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sand Olive is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes in Heroldsbaai.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Linne en badhanddoeke word voorsien en die woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n lugbraaier-yskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en sowel as 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv-toegang tot Netflix en YouTube, asook WiFi met veseltoegang, is vir gaste beskikbaar. Die woonstel het 'n rugsteunkragtoevoer wat bestaan uit 'n omskakelaar, batterystelsel en sonpanele. Kamp yskaste en vrieskaste word nie toegelaat nie.

Die woonstel maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n rooster, en parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Rook word nie in die eenheid en op die onderdakstoep toegelaat nie, en ongelukkig kan geen kinders en troeteldiere geakkommodeer word nie.

The Sand Olive is 2 km van die strand af geleë vir swem, visvang en branderplankry. Gaste kan 'n potjie gholf by Oubaai Gholfklub speel, 'n bietjie voëlkyk en in seisoen kan gaste ook die dolfyne in die baai sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hennie M
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gerieflik. Uitstekende verblyf in alle opsigte. Die eenheid is besonder netjies en skoon. Die kombuisgedeelte bied alles en meer, soos bv. 'n l...
Sien meer
Mrt 2024
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lafenis na 'n lang reis. Uiters netjies, smaakvol en volledig.
Feb 2024
Alida E
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan beslis weer besoek. Meer as tevrede. Ongelooflike netjiese blyplekkie. Goed toergerus met meer as wat jy kan verwag. Groot pluspunt geen beurtkra...
Sien meer
Sep 2023
Carli K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, alles-in-een blyplek in Herolds Bay. Ek en my verloofde het gebly in Herolds Bay om die George-landbouskou by te woon. Ons blyplek was absol...
Sien meer
Aug 2023
Abuhurairah A
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! What a great place. The place has everything you need and what a lovely place, clean and tidy and the customer service from the ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sand Olive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549c8f04df21fdc26106f61111a5a4f58b5f9d8107eca0eee6791f01662c0786e98272547903f37a26762b9c625c79cad56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048147269945 22.399770949684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang