Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sand Olive

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sand Olive is 'n selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 gaste in Heroldsbaai.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n lugbraaier, yskassie, mikrogolfoond en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv en toegang tot Netflix en YouTube, asook vinnige WiFi. Die woonstel het rugsteun-kragtoevoer wat uit 'n omsetter, batterystelsel en sonpanele bestaan. Geen kampvrieskaste of -yskaste word toegelaat nie.

Die woonstel lei na 'n onderdakstoep en 'n privaat kuierarea met braaiplek en 'n rooster. Daar is ook parkeerplek vir 1 voertuig. Rook is in die eenheid en die onderdakstoep verbode en geen kinders en troeteldiere word toegelaat nie.

The Sand Olive is net 2 km vanaf die strand waar gaste kan swem, visvang en branderplankry. Verder kan gaste ook 'n potjie gholf by die Oubaai Gholfklub geniet, voëlkyk en die dolfyne sien speel in die branders!

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carel L
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig aangename kuier gehad. The Sand Olive is vir seker een van die netjiesste, goed toegeruste en moderne plekke waar ons nog gebly het. Alles is i...
Sien meer
Nov 2024
Gert V
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is goed toegerus met omtrent alles. Lekker wegbreek. Goed om Heroldsbaai te besoek na 20 jaar.
Okt 2024
Hennie M
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gerieflik. Uitstekende verblyf in alle opsigte. Die eenheid is besonder netjies en skoon. Die kombuisgedeelte bied alles en meer, soos bv. 'n l...
Sien meer
Mrt 2024
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lafenis na 'n lang reis. Uiters netjies, smaakvol en volledig.
Feb 2024
Alida E
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan beslis weer besoek. Meer as tevrede. Ongelooflike netjiese blyplekkie. Goed toergerus met meer as wat jy kan verwag. Groot pluspunt geen beurtkra...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sand Olive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 4, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549c8f04df21fdc26106f61111a5a4f58b5f9d8107eca0eee6791f01662c0786e98272547903f37a26762b9c625c79cad56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 4 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048147269945 22.399770949684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang