Paradise @ Pearly
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charlie Van Breda-rylaan 67, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 900R4 720 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Paradise @ Pearly is 'n bekoorlike selfsorgvilla wat asemrowende uitsigte oor die strand bied in Pearly Beach. Dit is die perfekte opsie is vir 'n groot groep vriende of familie op soek na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.
Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die derde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste in die eetarea met 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste kan die rustigheid en skoonheid van die fynbos geniet, asook al fresco-etes op die stoep nuttig terwyl hulle die skouspelagtige uitsigte oor die inheemse fauna, flore en die see indrink. Verder trek gaste voordeel uit die afstand van die strand vanaf die huis en kan hulle verskeie wateraktiwiteite soos staanplankry en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Charlie Van Breda-rylaan 67, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise @ Pearly het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charlie Van Breda-rylaan 67, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang