Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandstone Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mischell S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Being in touch with nature and closer to God! We were welcomed by Amanda and her family with smiles even though we arrived a bit late. This place reminded us of our childhood, the quietness, the serenity was blissful. The 2 young ones enjoyed the animals on the farm; it was such a lovely weekend! I will most definitely return to the cottage because this place gives you peace of mind. You can find yourself again being there and away from the hustle and bustle of life. Thank you, Amanda!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Mischell, thank you for the kind words. You are welcome to come visit again. It was lovely to meet you and your family. God bless!

Jacinta V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

N lekker rustige wegbreek weg van die stads lawaai. Ons familie is baie vriendelik verwelkom deur Amanda. The Sandstone Cottage is definitief 'n kindervriendelike omgewing - Amanda het die kinders die lammertjies, beeste, volstruise en plaas gewys. Dit was baie rustig, baie ruim, skoon, ten volle en gerieflik ingerigte verblyf. Hout, charcoal en braaigeriewe was voorsien. Lekker warm geslaap. Amanda het elke dag ingeloer en ons baie betrek by die plaaslewe. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Baie baie dankie vir die mooi woorde, Jacinta. Dit het gevoel soos ou vriende wat by ons gekuier het.

Elouise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful open sky and perfect little cottage! Amanda is an exceptional hostess! Her attentiveness and genuine care for her guests are evident. Prior to our arrival, she reached out to provide precise directions, which were spot-on. The cottage is well-equipped and exudes quaint charm. The farm road, navigated effortlessly by our trusty Jimny, leads to a stunning natural setting. Truly, being surrounded by such natural beauty is a blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Dankie vir daardie mooi woorde.

Haarhoff B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons gesin kon heerlike rus in die mooiste natuurskoon. Heerlike sielerus vir die hele gesin. Dis 'n historiese omgewing vol interessante verhale uit die verlede. Selfs die stap op die plaas is aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Quiet, clean, spacious with endless walks. This is a place that you stay at if you like farm accommodation, space and quiet. The farm is big and you can walk a lot (we managed about 20km) over a few days. You have to bundu bash, but that's what makes it special. There is an old stone wall on the farm that goes on for miles and at one high point, over a gorge, you can gaze at Isandlwana in the far distance. Saw lots of kudus and many species of birds. The shower is rated in my top 5 list, simply awesome - it will change you. Great people!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Good day. It was a pleasure hosting you, we enjoyed your company very much. We appreciate the positive review and kind words. Kind regards The Sandstone Cottage.

Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en kalmerend. Siels kos. The Sandstone Cottage is kos vir jou siel. Die rustigheid is perfek om te ontsnap van die stadsgejaag. Die plaasatmosfeer, groen omgewing, mistigheid as jy opstaan, Bella op die stoep, volstruise aan die ander kant van die draad en skape wat rustig wei, is absoluut wonderlik. Amanda is gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ranesh M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Great spot for a quick getaway, very comfortable and peaceful. The cottage was very neat, clean, and comfortable. The location is also good as it's away from busy roads etc. Amanda was also an excellent hostess and ensured that everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Hi Ranesh thank you for the positive feedback. It was a pleasure hosting you. Stay safe regards Amanda

Evan N
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Working farm with kudu and vultures, heaven! Lovely walks and scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Thank you for your kind words, we appreciate it sincerely.

Lindi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese naweek gehad. Ons het 'n fantastiese naweek gehad by The Sandstone Cottage. Die naweek was net heeltemal te kort. Sien uit na ons volgende kuier. Baie dankie, Amanda en gesin, vir julle vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Hi Lindi, baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Groete The Sandstone Cottage

Wikus C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie lekker kuier. Toegangspad effens sleg, maar kuier was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
The Sandstone Cottage
Baie dankie Wikus, waardeer die terugvoering. Groete, The Sandstone Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D101 Helpmekaar, Langfontein Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB7drni5jGNkrnheDcb0vjj3QWBCBjkDkFNlr6EmY5n4Z8TnfXp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 D101 Helpmekaar Langfontein Farm 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.306866 30.379864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang