Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandstone Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D101 Helpmekaar, Langfontein Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Sandstone Cottage bied gaste 'n ontspannende toevlugsoord op 'n werkende plaas, net 30 km vanaf Dundee. Dundee skuil in die prentjiemooi vallei van Biggarsberge en bied verskeie interessante en ongewone plekke om te besoek.

Verblyf bestaan uit 'n rustieke tweeslaapkamerkothuis met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en basiese kookgerei. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan wildkyk, voetslaan, voëlkyk, historiese toere neem en gholf speel in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mischell S
Gesin met tieners
5.0
Being in touch with nature and closer to God! We were welcomed by Amanda and her family with smiles even though we arrived a bit late. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jacinta V
5.0
N lekker rustige wegbreek weg van die stads lawaai. Ons familie is baie vriendelik verwelkom deur Amanda. The Sandstone Cottage is definitief 'n kinde...
Sien meer
Jul 2024
Elouise H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful open sky and perfect little cottage! Amanda is an exceptional hostess! Her attentiveness and genuine care for her guests are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Haarhoff B
Gesin met tieners
5.0
Ons gesin kon heerlike rus in die mooiste natuurskoon. Heerlike sielerus vir die hele gesin. Dis 'n historiese omgewing vol interessante verhale uit d...
Sien meer
Mrt 2024
Yuri G
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, clean, spacious with endless walks. This is a place that you stay at if you like farm accommodation, space and quiet. The farm i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • D101 Helpmekaar, Langfontein Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Sandstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D101 Helpmekaar, Langfontein Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB7drni5jGNkrnheDcb0vjj3QWBCBjkDkFNlr6EmY5n4Z8TnfXp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 D101 Helpmekaar Langfontein Farm 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.306866 30.379864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang