Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandton Farmhouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daleen A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig in die stad. Baie vriendelik en behulpsaam verwelkom. Baie mooi ou huis met smaaklike kamers en antieke meubels. Goeie ligging in rustige omgewing naby alles. Parkering is net effens problematies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag
5.0
Aug 2023

Lovely and comfortable rooms. Super place located close to Sandton City Mall and the US Consulate. Very comfortable and friendly, helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie goed. Die kamer en huis was baie gerieflik. Ek sal voorstel dat daar 'n lessenaar(tafel), klein yskas, bed tafels en ligte bygesit word. Sal net die gerief so veel meer maak! Lekker wyn gehad en gasvryheid was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riëtte
The Sandton Farmhouse
Baie dankie, Mike. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Groete.

Hannnes M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Baie gerieflik naby Sandton CBD. Baie goeie kliëntediens. Sal The Sandton Farmhouse aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riëtte
The Sandton Farmhouse
Baie dankie Hannes. Bly jy het dit geniet by Sandton farmhouse. Kom gerus weer.

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent! Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riëtte
The Sandton Farmhouse
Baie dankie Willie. So bly julle het dit geniet by ons. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

Caity R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Absolutely amazing. Such an amazing experience for my first stay in Joburg. Such amazing staff and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melg W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Uitstekend Uitstekende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2021

Uitstaande kliëntediens, perfekte atmosfeer en ligging. Monique en Riëtte se kliëntediens en gasvryheid is uitstaande, ek het ongelooflik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Ongelooflik! Die opsigter is ongelooflik! Sy diens, gasvryheid en vriendelikheid spreek boekdele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarette B
1 nag
5.0
Apr 2019

Outydse stilte, styl en gemak. Die huis is een van die oudstes in die omgewing. Die gemeng van outydse en moderne meubels vat mens terug na 'n ander tyd en die rustigheid is net wat nodig is na 'n lang dag. Dis netjies en die ontvangs was baie warm en verwelkomend. Sal die plekkie definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNWVmZmY5LTc0YzktNDJjZi05ZjZkLWU2MTVmYzM0OTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 128 8th street Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -26.100951529454 28.045077990807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang