Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandton Farmhouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir The Sandton Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daleen A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A

Rustig in die stad.

Baie vriendelik en behulpsaam verwelkom. Baie mooi ou huis met smaaklike kamers en antieke meubels. Goeie ligging in rustige omgewing naby alles. Parkering is net effens problematies gewees.

Wendy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Lovely and comfortable rooms.

Super place located close to Sandton City Mall and the US Consulate. Very comfortable and friendly, helpful owners.

Mike D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Baie goed.

Die kamer en huis was baie gerieflik. Ek sal voorstel dat daar 'n lessenaar(tafel), klein yskas, bed tafels en ligte bygesit word. Sal net die gerief so veel meer maak! Lekker wyn gehad en gasvryheid was puik.

The Sandton Farmhouse se terugvoer

Baie dankie, Mike. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Groete.

The Sandton Farmhouse
Hannnes M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannnes M

Baie gerieflik naby Sandton CBD.

Baie goeie kliëntediens. Sal The Sandton Farmhouse aanbeveel.

The Sandton Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Hannes. Bly jy het dit geniet by Sandton farmhouse. Kom gerus weer.

The Sandton Farmhouse
Willie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Excellent!

Excellent service.

The Sandton Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Willie. So bly julle het dit geniet by ons. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

The Sandton Farmhouse
Caity R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caity R

Absolutely amazing.

Such an amazing experience for my first stay in Joburg. Such amazing staff and very helpful.

Melg W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melg W

Uitstekend

Uitstekende gasvryheid.

Rudi V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V

Uitstaande kliëntediens, perfekte atmosfeer en ligging.

Monique en Riëtte se kliëntediens en gasvryheid is uitstaande, ek het ongelooflik tuis gevoel.

Esme J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J

Ongelooflik!

Die opsigter is ongelooflik! Sy diens, gasvryheid en vriendelikheid spreek boekdele!

Elmarette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarette B

Outydse stilte, styl en gemak.

Die huis is een van die oudstes in die omgewing. Die gemeng van outydse en moderne meubels vat mens terug na 'n ander tyd en die rustigheid is net wat nodig is na 'n lang dag. Dis netjies en die ontvangs was baie warm en verwelkomend. Sal die plekkie definitief vir enige iemand aanbeveel.

Constant S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

'n Aangename blyplek met vriendelike personeel wat mens dadelik laat tuis voel.

Uitstekend geleë vir die doel van ons besoek. Die personeel was baie hulpvaardig en het uit hul pad gegaan om ons tot diens te wees. Dis 'n pragtige, karaktervolle plek wat ons baie graag weer sal besoek.

Laura M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura M

Gemaklik en vriendelik.

Sien sterre.

Ilona H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H

Verblyf by Sandton Farmhouse is baie huislik, gemaklik en privaat.

Baie dankie vir 'n pragtige kamer. Skoon, netjies en baie verwelkomend. Gasvryheid te sien in al die ekstra details. Behalwe vir een aand se steurende buitelig en badkamerdeur-skarniere (probleem opgelos met Peaceful Sleep!) was my verblyf heerlik. Die ontbyt was elke oggend fantasies. Baie dankie, Riëtte, Malan en Keltone.

Willie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Farmhouse bevestig die rustige plaasatmosfeer met heerlike ontbyt.

Farmhouse is geleë in 'n gevestigde en veilige area en baie sentraal met goeie eetplekke in die onmiddellike omgewing - stap afstand. Riette en Malan met al hul personeel laat jou vinnig tuis voel in 'n imposante woning met 'n eie wynkelder waar jy ook kan proe.

Sandile K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile K

Excellent.

Superb, excellent guesthouse, easy access to city's vibrant places.

Dee S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dee S

Absolute verrassing. Dit was voorwaar 'n oornag wat onthou sal word.

Reinette en Charis het ons vriendelik ontvang en tuis gemaak. Reinette se passie vir wat sy doen en deel is aansteeklik. Ons was bederf met 'n wynproe van die beste wyn van die Boland in die ou sandsteenplaashuis. Goeie plaasontbyt ingesluit. Op-die-plaas-in-die-stad-atmosfeer. Beste, beste waarde vir geld.

Charlie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie P

Rustig, maar baie naby aan al die bedrywighede.

Riette, ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dis 'n pragtige plek met baie ou, indrukwekkende meubels. Slaapkamer en badkamer was baie skoon en ontbyt was uitstekend. Sal weer daar gaan oorslaap. Voel soos plaas in die stad.

Hanlie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Gerieflike verblyf met vriendelike personeel.

Sien sterre.

Lizette V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Lekker rustige atmosfeer in 'n stad wat my as plattelander heel ontsenu!

Sien sterre.

Fred D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D

Was aangenaam met vriendelike honde. Sal dit aanbeveel.

Dit was baie rustig in die deel van Sandton. Gebied baie veilig met security checkpoints by ingang na gebied (gated community). Kamer groot met balkon. Baie oudhede oral in huis. Sal langer moet vertoef om groot swembad te geniet. Sal weer daar bly.

Ronel D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D

Baie netjies en vriendelike diens, het lekker oorgebly.

Ontbyt was fantasties. Badkamer is baie klein, maar voldoende vir 'n nag se verblyf.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Naomi N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N

Plaas in die stad!

Ek bly op die platteland en het dadelik tuis gevoel daar. Ek kon veilig stap na Sandton middestad. Slegs 1,2 km tot by Fredman.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNWVmZmY5LTc0YzktNDJjZi05ZjZkLWU2MTVmYzM0OTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 128 8th street Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -26.100951529454 28.045077990807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang