Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The School in Rheenedal

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jess G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Relaxing and enjoyable. Had a wonderful, relaxing stay in Rheenedal, exceeded all expectations! The school is gorgeous, with excellent facilities in a beautiful location. The host is an amazing person and went above and beyond to welcome me and make my stay an enjoyable one. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

We had a good stay. We enjoyed our stay very much. The place was neat, well equipped and very beautiful. The showers were just a little difficult to understand as they use gas geysers. We had to shower in cold water for our stay. But other than that, the place really was wonderful. A beautiful cat and dog came to greet us with the agent, giving the place a homely feel!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Basies amper in die woud. Baie mooi en groen en rus vir die siel. Baie lekker gebly. Rustig en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Relaxing stay, with friendly resident cat visitor. Pleasant stay. Accommodating host. Comfy large bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
The School in Rheenedal
Lynne & partner were lovely, quiet guests and will be most welcome at The School anytime. Thank you for leaving our cottage so neat and clean.

Maree R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Nice relaxed area, very comfortable unit. We enjoyed our stay at the School. Nice relaxed area, very comfortable unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Bly sommer in die bos. Pragtige plekkie - dis 'n ou skool wat in gastekamers omskep is. Die kamers is groot, bietjie raserig met die plankvloere, maar met baie atmosfeer. Janet het ons baie vriendelik ontvang en die kamer was netjies en skoon. Daar is gas geyers en water uit opgaartenks uit. As daar nie krag is nie, is daar ook nie water nie, so beplan maar die stort tye. Maar die beste stort ooit - groot, goeie waterdruk en die mooiste ou koperkrane. Daar is 'n baie vriendelik "rescue" hond en 'n kat met die naam van Blue - moenie vir Blue te veel krap nie, sy kan nogals kwaai word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie lekker. Baie vriendelik en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
The School in Rheenedal
Thank you, Pierre. It was lovely to host you at the School and hope to see you here again soon.

Christine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Recommended. Superb accommodate and hospitality! I would highly recommend The School in Rheenendal, what a gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ora-mari O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Stil en stylvol. Sal vir seker The School aanbeveel! Nie self-catering”nie. Slegs 20 min buite Knysna. Vriendelikste gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
The School in Rheenedal
Ora-Mari and family are ideal guests. Extremely independent and hands-on. Was a pleasure to meet and host them. Look forward to seeing you at The School again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ZJPqwjaTKMXV8iaULAaG2DmcUD98p8dfYBLpee3BOjoSzKVY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Portion 2 of the Farm 187 Highway West Road 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975589435169 22.962433084274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang