Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The School in Rheenedal

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The School in Rheenedal is 'n pragtige, gerestoureerde ou skool op 'n ou skoolplaas, ongeveer 17 km van Knysna-sentraal af. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, bied 'n plaasstyl-ervaring en is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Tuinroete kan verken. Die eienaar is 'n kunstenaar en versamel kuns, boeke en musiekplate wat gaste kan gebruik en waardeer.

Die verblyf by The School in Rheenedal beskik oor 2 individueel versierde kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die hele huis kan ook bespreek word en dit bied slaapplek vir 6 gaste. Verblyf is ook beskikbaar in 'n kothuis vir 2. The Church-kamer en Elephant-kamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

The School House is die Church-kamer en Elephant-kamer wat saam bespreek word. Daar is ook 'n derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n opwasarea, leefarea en 'n eetarea. Die huis het 'n stoep wat reg rondom strek met braaigeriewe en 'n groot ateljee/werksarea.

Mud Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas en stoof.

Verder het die gastehuis gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die gastehuis kan gehuur word vir kreatiewe werkswinkels. Aktiwiteite sluit voetslaan, fietsry en voëlkyk in op die plaas.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jess G
5.0
Relaxing and enjoyable. Had a wonderful, relaxing stay in Rheenedal, exceeded all expectations! The school is gorgeous, with excellent ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Christine B
Saam met lewensmaat
4.6
We had a good stay. We enjoyed our stay very much. The place was neat, well equipped and very beautiful. The showers were just a little...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Christiaan W
Saam met lewensmaat
4.6
Basies amper in die woud. Baie mooi en groen en rus vir die siel. Baie lekker gebly. Rustig en baie mooi!
Jan 2024
Lynn G
Saam met lewensmaat
4.2
Relaxing stay, with friendly resident cat visitor. Pleasant stay. Accommodating host. Comfy large bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Maree R
Saam met lewensmaat
4.0
Nice relaxed area, very comfortable unit. We enjoyed our stay at the School. Nice relaxed area, very comfortable unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink The School in Rheenedal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van plaas 187, Westelike Hoofpad, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ZJPqwjaTKMXV8iaULAaG2DmcUD98p8dfYBLpee3BOjoSzKVY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Portion 2 of the Farm 187 Highway West Road 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975589435169 22.962433084274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang