Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cabin

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Sea Cabin in Uvongo bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het dak- en staanwaaiers en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste (maksimum 4 volwassenes). Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed die kinderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv Openview en 'n eetarea met genoeg sitplek op die dek.

Braaigeriewe is op die dek beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, sowel as 24 uur-sekuriteit, laserstraalsekuriteit en kameras wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Die huisie is net 200 m van Beacon Rocks-strand en is net 1 km van Uvongo se hoofstrand af.

Die eienaars is woonagtig op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elize K
5.0
Huislik, voel baie tuis. Ja, dankie, privaat en gemaklik.
Okt 2024
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, central, friendly host. It was an amazing stay. The host went out of her way for us. The cabin was spotless and very comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Abduragmaan M
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyed every bit of it. It was an amazing restful weekend. The host was amazing, and the place was tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Richard W
Gesin met tieners
5.0
Great stay, we loved it. Beautiful surroundings, relaxed atmosphere, and the hosts were very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Patrick N
Gesin met tieners
4.6
It was very comfortable and relaxing. Our stay was very pleasant and relaxing. There are numerous beaches close by and entertainment fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Broadway-straat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Sea Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 71, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4c868ce45d69bf8eb3c1a32017af014c5b627a3ee2e51ec6f0d3edee8db2480081c181189085ab46db451a649efca6f287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 71 Broadway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.84459 30.3885513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang