Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cottage Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir The Sea Cottage Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sharon K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Lovely central accommodation.

An absolutely great place to stay for one night or more! Nice and central yet quiet with the sound of the sea to lull you to sleep.

Nick V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V

Lekkerste akkommodasie.

Eenhede was altyd skoongemaak waneer ons die oggend uit was. Die eienaar, Christi, was vriendelik en behulpsaam.

Hein En Marieta T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein En Marieta T

Ons eerste nag op 'n blommetoer en dit was goed om 'n skoon slaapplek te hê, en die aanbevelings vir eetplekke was ook puik.

Die kamer was onberispelik netjies, mooi en skoon. Ons was goed ontvang en die assistente was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal graag weer soontoe gaan en sal dit ook aanbeveel vir enige iemand. Ons het alles gekry waarvoor dit adverteer is.

Jeffrey P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey P

Huis weg van huis.

Die eienares en haar span se diens was uitstekend. Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel.

Marius L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Stil, veilig en weg van dorp se geraas, hanetree van see.

Met aankoms het die vriendelike en behulpsame eienaar, Christie, ons hartlik ontvang. Haar plek is baie mooi en netjies skoon. Alles wat jy benodig is beskikbaar.

Jonathan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

A great spot to stay over. Friendly service.

We were on our way to see the flowers, great place to stop and rest. A booking at the local restaurant Isabella's was offered and made for us even though we arrived in the late afternoon. Friendly service.

Annette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Rustig.

Rustige atmosfeer. Voldoen aan die nodige behoeftes.

Maura R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Great stay, very comfortable.

Great stay at a great price! Hostess was very kind and welcoming. Room was spacious and clean. Situated in quiet part of town, yet still close to harbour and shops. Would recommend!

Marina T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Gerieflik met netjiese geriewe.

Kamers ruim en skoon. Voldoen aan al die nodige vereistes.

Nico A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Heerlike plek om tuis te gaan. Uitstekende netheid en gasvryheid. Puik diens.

Sal dit hoogs aanbeveel. Ons het ons tuisgaan daar baie geniet.

Cecile D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Aangenaam en gerieflik.

Ons het ons kuier by Sea Cottage baie geniet. Die kamer is lekker ruim en dit was só aangenaam om ook ons gunsteling TV-kanaal: 144 te kon geniet, aangesien ons weens ons hoë ouderdom, nie saans uitgaan nie.

Eugene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

We had an excellent stay.

Christie was amazing. Will definitely recommend this place to others.

Arend B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arend B

Baie goed ontvang.

Rustige oornagkamer met al die geriewe.

Stephan A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan A

Skoon, netjies, goeie waarde vir geld.

Christi was 'n wonderlike gasvrou. Vriendelik en bedagsaam. Kamer is ruim, netjies en skoon. Het ons verblyf baie geniet.

Gerhard P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Baie goeie waarde vir geld, skoon netjies, basies.

Goeie waarde vir geld as jy net 'n plek soek om gemaklik te slaap en bly vir 'n kort tyd.

Sue-eve L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sue-eve L

Poor.

We were treated very poorly and my son's watch just disappeared in a very suspicious way, but we got it back. The lady treated my husband and his brothers like they were children.

Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Ons akkommodasie was perfek geleë vir ons besoek aan Muisbosskerm. Ons gasvrou, Christie, het ons baie welkom laat voel en ons sal verseker weer daar oornag!

Hierdie plekkie is pragtig geleë by die see. Ons gesin van 4 het dit geniet om saam te kuier in die ruim vertrek. Lambertsbaai sien ons weer en hopelik volgende keer langer!

Renscha H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renscha H

Lekker gekuier in Lambertsbaai.

Ons het heerlik oorgeslaap by the Sea Cottage, dis skoon en netjies met alles wat ons gesin nodig gehad het.

Mariet M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet M

Baie vriendelike en hulpvaardige mense.

Ons het ons kuier by Sea Cottage baie geniet. Christie was baie hulpvaardig. Sal die blyplek enige tyd aanbeveel.

Marita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Rustige atmosfeer, met uitstekende diens.

Christie het ons baie tuis laat voel. Alles was mooi skoon en gerieflik. Die plekkie is baie mooi en rustig, die stoep kuiertjie is die beste ooit. Christie het ons laat voel soos 'n familielid en ons sal weer gaan kuier.

Rian M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian M

Puik.

Kan verblyf by The Sea Cottage Accommodation met 'n ope hart aanbeveel.

Robert V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Short stay in Lambert's Bay.

Great value. Friendly hostess.

Penny M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny M

Very comfortable, well located and with secure parking for our overnight stay.

Christie is a most delightful and friendly host, and made our stay very enjoyable. A bonus was a very well equipped kitchen. We would definitely recommend The Sea Cottage Accommodation and would stay there again.

Lena N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena N

Highly recommendable.

Host was very helpful, clean and safe even for small children.

Christo S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Dit was 'n lekker 2-dae verblyf met 'n gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons welkom te laat voel, so asof ons deel van haar familie was!

Die fasiliteite is netjies en sekuriteit is puik en alhoewel heelparty gaste van die fasiliteit gebruik gemaak het was dit lekker stil.

Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie lekker dag spandeer in Lambertsbaai.

Het baie lekker saam met gesin gekuier, eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Enigste ding hoekom ek dit nie volpunte kan gee nie, en het dit met eienaar ook gedeel was dat ek veral in so warm deel van land daar nie 'n waaier of aircon was vir warm nagte.

Lucia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia S

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Akkommodasie baie netjies en gerieflik.

Uitstekende kommunikasie vanaf gasvrou. Ekstra moeite met verversings in kamer. Persoonlik ons verwelkom en seker gemaak dat ons alles het wat nodig is.

Rebecca C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca C

Very pleasant.

The host was extremely helpful and went above and beyond to help my colleague and I get settled.

Eugene H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene H

Lambertsbaai het agteruit gegaan.

Die gastehuis het heelwat TLC (tender love and care) nodig. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en het baie mooi na ons gekyk!

Ronel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S

Ons het 'n rustige oornagplekkie benodig.

Meeste wat jy sou benodig is daar. Dis mooi skoon, netjies. Kamer is ruim. Ons is net baie ongelukkig dat ons 6 uur in die oggend wakker geraas is deur mense wat kliphard onbenullige geselsies maak naby waar ander gaste se kamers is.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johann D

Doen aanbeveling met tong in die kies.

Als was reg, maar dit was nie vir ons nie.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang