Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cottage Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sharon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely central accommodation. An absolutely great place to stay for one night or more! Nice and central yet quiet with the sound of the sea to lull you to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekkerste akkommodasie. Eenhede was altyd skoongemaak waneer ons die oggend uit was. Die eienaar, Christi, was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein En Marieta T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons eerste nag op 'n blommetoer en dit was goed om 'n skoon slaapplek te hê, en die aanbevelings vir eetplekke was ook puik. Die kamer was onberispelik netjies, mooi en skoon. Ons was goed ontvang en die assistente was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal graag weer soontoe gaan en sal dit ook aanbeveel vir enige iemand. Ons het alles gekry waarvoor dit adverteer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Huis weg van huis. Die eienares en haar span se diens was uitstekend. Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stil, veilig en weg van dorp se geraas, hanetree van see. Met aankoms het die vriendelike en behulpsame eienaar, Christie, ons hartlik ontvang. Haar plek is baie mooi en netjies skoon. Alles wat jy benodig is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

A great spot to stay over. Friendly service. We were on our way to see the flowers, great place to stop and rest. A booking at the local restaurant Isabella's was offered and made for us even though we arrived in the late afternoon. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag
5.0
Aug 2023

Rustig. Rustige atmosfeer. Voldoen aan die nodige behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maura R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Great stay, very comfortable. Great stay at a great price! Hostess was very kind and welcoming. Room was spacious and clean. Situated in quiet part of town, yet still close to harbour and shops. Would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Gerieflik met netjiese geriewe. Kamers ruim en skoon. Voldoen aan al die nodige vereistes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heerlike plek om tuis te gaan. Uitstekende netheid en gasvryheid. Puik diens. Sal dit hoogs aanbeveel. Ons het ons tuisgaan daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang