Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cottage Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sea Cottage Accommodation is in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat 100 m vanaf die seefront geleë is.

Verblyf word in 5 gastekamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus.

Ekstra kenmerke sluit gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Lambertsbaai bied strande, duine en die Bird Island Natuurreservaat, wat 'n broeiplek vir die witmalgas en kuifkopduiker is.

Lambertsbaai is 256 km vanaf Kaapstad geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sharon K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely central accommodation. An absolutely great place to stay for one night or more! Nice and central yet quiet with the sound of the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Nick V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste akkommodasie. Eenhede was altyd skoongemaak waneer ons die oggend uit was. Die eienaar, Christi, was vriendelik en behulpsaam.
Sep 2023
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, veilig en weg van dorp se geraas, hanetree van see. Met aankoms het die vriendelike en behulpsame eienaar, Christie, ons hartlik ontvang. Haar p...
Sien meer
Aug 2023
Jonathan S
Saam met lewensmaat
5.0
A great spot to stay over. Friendly service. We were on our way to see the flowers, great place to stop and rest. A booking at the loca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Hein En Marieta T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons eerste nag op 'n blommetoer en dit was goed om 'n skoon slaapplek te hê, en die aanbevelings vir eetplekke was ook puik. Die kamer was onberispeli...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sea Cottage Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 42, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cdd787a017205e54d082ca7468edd44cbf35d1572c63c62b58376eef53712ceb155485c6dca3acaff34a23d71c993cf2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 42 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.102724632543 18.305232411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang