Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liesl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

'n Lafenis vir die siel. Ons het dit terdege geniet en sal definitief terugkeer. Die plek is goed ingerig, skoon en gerieflik met 'n fantastiese see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sublime, cute, gem, views and location, location, location. Absolutely a wonderful lucky last minute find. Had a sublime stay, the view, the rocks and beautiful sunrises. Beautiful bathrooms and amazing skylights that made it bright and light. Spacious, friendly staff and could not ask for a better private happy place and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly. Wonderlike seeuitsig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Everything I wanted. Excellent view. Perfect location from the beach. Peaceful. Best break I've had from the city in a long while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfect beach stay. A lovely spot, with a great swimming beach directly below the cottage, accessed via a private path. We fell asleep to the sound of the waves. Well equipped and sparkling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liselle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Sublime, pity about the severe water problem. We have been going down to the South Coast of KZN for years. There's almost no other place in the World, that offers such immense beauty in Nature and an Ocean that you can Swim in. However, due to the water problems, we will think very carefully about a return trip. The entire Coastline is more derelict every year, businesses are suffering. Cry our beloved country!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Fantastiese ligging en rustigheid. See-uitsig, loopafstand van strand, maar stil en rustige omgewing. Goed toegerus en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

'n Stukkie paradys. Stil, rustig, veilig, netjies en die uitsig was fantasties, kon die dolfyne en walvisse sien. Ons het baie lekker gebly en kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Komplimente aan Robyn, Roxy en die vriendelike personeel vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Fantasties. Die personeel is uiters viriendelik en behulpsaam. Die eenheid is in 'n puik toestand en besonder goed toegerus. Ons het veral die onbeperkte uitsig oor die see en die rustigheid geniet. As ouer persone het ons die privaat toegang tot die strand 'n bietjie moeilik gevind. Ons sal egter graag weer daar wil gaan afsaal in die toekoms en wil die eienaars bedank dat hulle hul "huisie by die see" met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Very happy. We had an amazing time at the Sea Cottage. So close to the beach. Very neat and well equipped. The service was also very friendly. We will see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 235
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 235
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e481c08e1b9ea66474ba6b06b830e059e5cf563d2f47d985a8a192482f89c1e83f91bfb8f579c74a5421486db1471b6203e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 235 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 21 Beach Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.937936 30.3062194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang