Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sea View Cottage Margate

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lebohang S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

The place was excellent. My family enjoyed the place so much they even want us to booked for December. It was perfect, from our arrival til our last day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Sea View Cottage Margate
Hi Lebohang, You have a beautiful family. See soon in 2 months. Kind regards, Belinda

Linda D
Kort verblyf
5.0
Apr 2017

Die verblyf was absoluut fantasties en ook was almal gasvry. Was baie aangenaam en beslis weer 'n vakansieverblyf wat ek en my gesin sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Sea View Cottage Margate
Beste Linda, Baie dankie vir hierdie terugvoer, julle kom mos weer Des 2017! Vriendelike groete, Belinda

Llewellyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2017

Soet, suur. As jy gelukkig is met standaard verblyf, dan is die plek vir jou. Die Sea View Cottage het ongelukkig bietjie aandag nodig en ek reken spesifieke aandag moet gegee word aan die skoonheid en gehalte van die toerusting in die huis. Ek verwys spesifiek na die panne, potte, stoof en daardie elektriese braaipan. Daar is geen probleem met die ander toerusting in die eenheid nie. Rakende die uitsig, baie mooi maar ek sal definitief nie die pad strand toe aandurf nie. So ook is die strand glad nie sigbaar vanaf die eenheid nie en is 'n redelike loopafstand vanaf die huis en dit veral met klein kinders en al die bagasie wat daarmee saamgaan. As jy met n sleepwa reis is die plek nie vir jou nie. Ongelukkig is die venue nie sleepwa gerieflik nie. Al het ons baie lekker gebly, veilig gevoel, verskeie DStv-kanale gehad om van te kies en baie lekker geslaap (die hoofslaapkamer het 'n goeie kwaliteit matras) is daar ongelukkig meer negatiewe as positiewe. Hoop dit help.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anet P
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2015

It was a very very good stay, people very friendly and helpful. The stay at the cottage were very enjoyable. Belinda went out of her way. Even gave us vetcakes, for breakfast the one day. All the staff very helpfull. I can recommend it to anyone who wants a calm relaxing peaceful holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2014

Dit was heerlik, rustig en baie goeie diens. Dit is die lekkerste verblyf ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2014

Vriendelike personeel, blyplek en ligging ... dit het ons vakansie 'n sukses gemaak. Dankie vir Esti van LekkeSlaap en The Sea View Cottage Margate se personeel vir 'n wonderlike vakansie. Sal enige tyd iemand aanbeveel om hulle te besoek ... het lanklaas 'n vakansie so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-weg 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEaUecLQMq4jWu5E6G6vlFcW6f0k6ycSyKXgiH8GehdCBrgeuP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 32 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -30.869289810989 30.364880561829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang