Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seagull

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gerharf D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beste see uitsig. Ja beslis, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Incredible location, wonderful hosts! We absolutely loved our stay at The Seagull. The hosts were so friendly and kind. You can't beat the location, the apartment was sparkly clean and newly finished. We will be back! Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Seagull
Thank you so much for the awesome review. It was our pleasure and honour having you as our guest. You and your family are welcome back any time.

Ian G
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

The Seagull is 'n kuns! Woorde sal nie die daad doen om hierdie plek se kombinasie van ligging and waarde vir geld te beskryf nie, miskien 'n skilderprent of twee. The Seagull, julle sal ons definitief weer in die nabye toekoms sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Seagull
Ian, jy het beslis my dag gemaak. Dankie vir die pragtige resensie. Dit maak my hart warm klop dat iemand ons harts plekkie so geniet en waardeer het. Ongelooflik dankie.

Nelius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker, alles was net lekker! Dit is min dat mens verblyf teëkom waar daar absoluut geen fout gevind kan word nie. Hierdie eenheid is luuks, knus, uitstekend toegerus (ons het lekker geglimlag oor die "air fryer") en heerlik geleë reg by die Tergniet-getypoel. Dit bied 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai en die see is letterlik 'n klipgooi ver. Belinda is 'n uitstekende gasvrou en bitter hulpvaardig. Baie dankie Belinda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Seagull
Hi Nelius, Eks so bly julle het die tydjie geniet by ons hartsplekkie en baie dankie vir die pragtige boodskap. Jy moet my tog vertel van die air fryer glimlag hoor. Hoop om julle gou weer te sien

Elzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

As daar 6 sterre was, het Seagull al 6 gekry. Beste uitsig, veilig, gerieflike eenheid, voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hemelse ervaring! Die plek is baie goed ingerig en silwerskoon. Dit is letterlik stap-oor-die-pad en jy is op die strand. Baie behulpsame gasheer en gasvrou ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Rustige atmosfeer. Naby die see. Wat meer wil 'n mens hê. Tergniet is nog altyd ons gunsteling plekkie om vakansie te hou. Die see-uitsig, lekker stap tussen die rotse is baie spesiaal. Die verblyf was fenomenaal en het baie bygedra tot die kwaliteit van die hele pakket.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Seagull
Baie dankie Deon vir die mooi resensie, Waardeer baie. Sou graag persoonlik wou ontmoet, maar ek hoop om julle gou weer te sien. Mosselbaai groete

Andre K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Ongelooflike uitsig, gerieflik en mooi. Het baie lekker gekuier. The Seagull is 'n pragtige plekkie, ruim vertrekke netjies en skoon. Teenaan die see. 'n Plek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtige plek, als nuut en keurig, ons het so lekker gebly. Belinda is 'n wonderlike gasvrou en gee aandag aan die kleinste detail. 'n Welkom drankie, sjokolade op die bed, selfs die toiletpapier het 'n lint en blommetjie om. Ons kon vir die dolfyne sit en kyk, so lekker naby aan die see. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Seagull
Dit was ons voorreg om julle by ons te he. Julle is pragtige mense met nog mooier harte. Altyd welkom by ons

Andre F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lovely stay with views for days. We had a great time at The Seagull. The apartment is right across the road from a beautiful beach with a tide pool for the kids. Two bedrooms with en-suite bathrooms as well as a spacious and comfortable open plan kitchen-dining-living room area provided a comfortable stay, and the hosts are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e307c0d6e30f86238f7fb1f8b4b86f3b6ade4bddcad0caa9367872441d2ea07d1ebb869127ab774cf0cc4d3ba01991d65c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 241 Kus Road Tergniet 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073165819975 22.184330085403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang