Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seagull

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Seagull is 'n ruim seefront-eenheid vir tot 6 mense in Tergniet, en gaste kan die dolfyne en walvisse vanaf die stoep dophou.

Die grondvloer-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers; 1 van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 2 enkelbeddens, en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die see. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie, en let asseblief daarop dat die eienaar op die boonste verdieping woon.

The Seagull is 20 m vanaf 'n getypoel en die strand vir swem en visvang geleë. Tergniet, Reebok, en Klein Brakrivier bied 'n verskeidenheid restaurante en kafees, en gaste kan die Botlierskop Privaat Wildreservaat besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gerharf D
Gesin met klein kinders
5.0
Beste see uitsig. Ja beslis, sal aanbeveel.
Mrt 2024
Ashleigh W
Gesin met klein kinders
5.0
Incredible location, wonderful hosts! We absolutely loved our stay at The Seagull. The hosts were so friendly and kind. You can't beat ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ian G
5.0
The Seagull is 'n kuns! Woorde sal nie die daad doen om hierdie plek se kombinasie van ligging and waarde vir geld te beskryf nie, miskien 'n skilderp...
Sien meer
Jul 2023
Nelius K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, alles was net lekker! Dit is min dat mens verblyf teëkom waar daar absoluut geen fout gevind kan word nie. Hierdie eenheid is luuks, knus, uit...
Sien meer
Apr 2023
Elzanne S
Saam met lewensmaat
5.0
As daar 6 sterre was, het Seagull al 6 gekry. Beste uitsig, veilig, gerieflike eenheid, voel sommer tuis.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Seagull het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e307c0d6e30f86238f7fb1f8b4b86f3b6ade4bddcad0caa9367872441d2ea07d1ebb869127ab774cf0cc4d3ba01991d65c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 241 Kus Road Tergniet 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073165819975 22.184330085403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang